Grahamstad Akkommodasie by Jenny's Guest House | LekkeSlaap
+18

Jenny's Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Dulverton Pad, , Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Jenny's Guest House is ideaal geleë in Grahamstad, Makhanda en bied verblyf aan oordeelkundige reisigers. Dis naby St Andrew's College, Diocesan School for Girls, Kingswood College en Rhoses Universiteit.

Verblyf beskik oor 4 slaapkamers, 'n woonstel met 2 kamers en nog 'n eenheid. Die kamers is smaakvol versier en het katoen-perkallinne en moderne geriewe.

Gaste kan in die gerieflike gastesitkamer wat oor die tuin kyk of op die stoep ontspan. Gaste kan ook swem gedurende die somermaande.

Daar is beperkte, veilige parkeerplek op die perseel en 'n toesluitmotorhuis op versoek. Daar is ook 'n elektriese heining om die eiendom en geslote kringtelevisie na die tuin en pad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Jenny's Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 9 Dulverton Pad, , Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jenny's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Dulverton Pad, , Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf8uQnm4h2O2OimqaquPX3YosQgh2wJnlIk9RbHJzlDQczUdon?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 9 Dulverton Road Somerset Heights 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.298262544415 26.515970531213
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za