Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jenny's Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Jenny's Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
James G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James G
Besigheidsreis

Late check in, early check out.

Business trip, arrived late, left early.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, warm and cosy. Very clean and felt like home.

Really enjoyed it! Clean and cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lanklaas so 'n netjiese blyplek beleef. Baie vriendelike personeel.

Plek is so netjies, jy is amper bang om dit vuil te maak. Jy kan sien dit word goed onderhou. Iets wat skaars is in vandag se tyd. Beslis 'n vier ster gradering werd. Sal verseker weer daar bly en kan dit vir enige reisiger aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V

Ons was baie beïndruk met alles.

Dit was baie lekker. Jenny's voldoen aan al ons vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wallace B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wallace B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasheerpaar (Gavin en Claire); goeie ontbyt; geriewe hoofsaaklik te beknop en onvoldoende.

Ons het die buitekamer (vir meer privaatheid) bespreek. Dit was egter nie agter in die erf soos ons gedink het nie, maar voor, tussen die parkeer-area, eienaars se garage en die hoofhuis. Ons kon elke geluid vanuit hierdie areas hoor, en moes koes vir verbygaande mense as ons die kamervensters durf oopmaak het. Die ontbytarea is te beknop vir die aantal gaste wat bedien moet word. Die parkeer-area is ook heeltemal te klein vir die hoeveelheid voertuie wat daar moet parkeer. Alhoewel die gasheer aangebied het om voertuie rond te skuif, wou ons as gaste nie stres elke keer as ons daar aankom nie (geen plek onmiddellik beskikbaar) of daarvandaan vertrek (moet eers ander voertuie rangeer om te kan uitkom) nie. Die ekstraktor wat outomaties aankom wanneer die badkamerlig aangaan, se volume geraas is heeltemal te hard. Die geriewe was nie heeltemal soos ons verwag het nie (swembad het 'n net oorgehad, so ons sou nie sonder baie moeite kon swem nie; DStv in die kamer was nie die volle pakket nie - ons kon byvoorbeeld die meeste van ons gewone keuses soos kanale 120, 144, 145, ens. nie sien nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jenny's Guest House se terugvoer

Baie dankie dat U die moeite gedoen het om 'n resensie vir ons te skryf.
Ek is baie jammer dat julle die geriewe to beknop gevind het.
Wens die droogte, moet ons die swembad toemaak want ons het nie water om dit voltemaak nie.
Ons sal onmiddelik na die ekstraktor in die badkamer kyk.
Baie dankie
Claire

Jenny's Guest House
Isak T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isak T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellig saam gekuier.

Die plek was netjies, die omgewing stil en die gasheer en gasvrou baie vriendelik. Dit is ver genoeg uit die middedorp om stiller te wees, maar nogsteeds stapafstand. Die kamer waarin ons was, deel 'n kombuis en leefarea met 'n tweede kamer wat nie tydens ons besoek gebruik was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jenny's Guest House se terugvoer

Dear Isak,
Thank you for your review.
Gavin and I enjoyed hosting you.
Kind regards,
Claire

Jenny's Guest House
Riette B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riette B
Saam met vriende

Baie bevredigend.

Vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt, lieflike kamers. 'n Waardevolle aanbeveling vir vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jenny's Guest House se terugvoer

Beste Riette,

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Groete,
Claire

Jenny's Guest House
Chris J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J
Saam met vriende

Goeie vriendelike ontvangs. Ruim verblyf. Lekker ontbyt.

Strate in Grahamstad kort baie aandag. Alles gaan net ageruit in die pragtige ou Settlers City. Kan nie glo Rhodes Universiteit lyk so sleg nie. Maar by Jenny's lyk alles baie goed ten spyte van droogte en tekort aan water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jenny's Guest House se terugvoer

Baie dankie Chris, ons probeer ons beste. Hulle het darem begin om die strate reg to maak.

Groete,
Claire

Jenny's Guest House
Johan B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rien B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fijne plek om te vertoeven.

Jenny's guesthouse is een prettige B&B. Vriendelijke gastvrouw en alles keurig voor elkaar. Alleen jammer dat de wIfi niet goed werkt. Het is ons één keer gelukt om voor even op het internet te komen. De ligging is iets (1 km.) buiten het centrum maar eenvoudig te bereiken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jenny's Guest House se terugvoer

Dear Rien

Thank you for your review. I appreciate the time you took to fill it in.

We enjoyed hosting you and your wife.

Kind regards
Claire

Jenny's Guest House
Le Roux B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux B
Besigheidsreis

Goed.

Gastehuis baie goed. Dorp vervalle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jenny's Guest House se terugvoer

Dear Le Roux,

Thank you for your review. We do appreciate our guests taking the time to fill in the review form.

I hope you enjoyed the rest of your 'road trip' and that you get to see the wonderful flowers.

Kind Regards,
Claire

Jenny's Guest House
Doug R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doug R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breakfast was great!

Only prob we had was the power was off a few times and were not able to to use some of the plugs. Otherwise it was perfect. We fell in love with the dog called Kenzi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jenny's Guest House se terugvoer

Dear Doug

Thank you for your review.

So sorry about the plugs. I will have them checked immediately.

We enjoyed hosting you!

Kind Regards
Claire

Jenny's Guest House
Mariëtte H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariëtte H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie het aan alle verwagtinge voldoen.

Akkommodasie was baie gerieflik, skoon en netjies. Dekorasie, meubelstukke en toerusting getuig van goeie smaak en styl wat tariewe regverdig. Die ontbyt wat ingesluit is, was ook van hoë gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jenny's Guest House se terugvoer

Dear Mariette,

Thank you so much for your review. We enjoyed hosting you at Jenny's.

Kind Regards,
Claire

Jenny's Guest House
Johan M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie selde is ons tevrede waar ons bespreek het. Maar Jenny's Guest House was ons totaal verras. Skoon, netjies en privaat. Lieflike tuin omring met bome. Ontbyt was aangenaam en goeie verskeidenheid om van te kies wat aangebied word. Eienaars vriendelik en laat jou tuis voel. Eenheid self goed ingerus met alles wat jy nodig het. As die spasie benoud raak is daar 'n sitkamer om jou te verwelkom. As ek ooit weer in daardie kontrei is, sal ek nie aarsel om weer daar te bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jenny's Guest House se terugvoer

Dear Johan,

Thank you so much for your review.
We enjoyed hosting you.

Kind Regards,
Claire

Jenny's Guest House
Reinhold Michael S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhold Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was soos my huis weg van die huis af.

Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel. Wonderlike plek, wonderlike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, private and very peaceful.

The place is located in a tranquil setting and is beautiful, peaceful and very private. The gardens are stunning and breakfast was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jenny's Guest House se terugvoer

Thank You, Anthony!

Jenny's Guest House
Margie S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margie S
Gesin met tieners

Absolutely the best place to stay and would go back there in a heartbeat!

A very warm welcome from Claire and Gavin. We were shown to a flat tastefully decorated and beautifully clean. There was plenty of room for my 2 teenage sons, my husband and me. A kitchenette, a lounge come dining room. They could not make us feel more at home. Really comfortable beds saw us through the night and we went down to breakfast in the main house. A great spread for breakfast and hot breakfast if you wanted it made by Clare. We spent two nights there and a very dedicated Claire and Gavin stood in the rain to bid us farewell.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jenny's Guest House se terugvoer

Dear Margie

Thank you for the kind review. We are pleased you enjoyed your stay.

Kind Regards
Claire

Jenny's Guest House
Sophia E - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf, baie gasvrye gasheer en gasvrou! Kan Jenny's regtig aanbeveel.

Gavin en Claire is baie gasvry en ek kan met vrymoedigheid enigeen aanbeveel om by Jenny's te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S
Saam met vriende

Netjies, uitstekende diens en aangename gasvryheid.

Geleë in 'n stil voorstad van Grahahamstown, dog kan alle belangrike besoekpunte maklik per motor bereik word. Ontvangs was gasvry en vriendelik en die geriewe skoon. Die ontbyt was uitstekend en is sonder vertraging bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha W
Gesin met tieners

Clean, neat and homely

Great stay - may well stay there again - felt right at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus B
Besigheidsreis

Tevrede!

Sal graag weer by Jenny's Guest House bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie S
Saam met vriende

Ek het baie lekker gebly en sal Jenny's Gastehuis sterk aanbeveel.

Jenny's Gastehuis is geleë in 'n stil area. Die kamer was smaakvol gemeubileer en skoon. Ek het veral die kwaliteit van die beddegoed en handdoeke waardeer. Die haardroër is baie handig. Die eienaars is vriendelik en die ontbyt vars en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle E - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie welkom!

Ons het tuis en gemaklik gevoel in die gastehuis. "n Dankie vir die goeie kwaliteit linne. Ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula M

Good stay

Very safe, in a good location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mrs M - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mrs M
Gesin met tieners

Fantastic rooms in beautiful city

Jenny's Guest House in picturesque Grahamstown is well worth a visit. We arrived when it was quite cold in the evenings (although not yet mid winter) and our room was comfortable, warm and very inviting. If we had not had to travel such a long day the following day, I would happily have spent as long as possible in that cosy bed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Dulverton Pad, , Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbkyw3baVZxnTFQ6nTuD5knf6x1oOVB1hWN52fDjLdIXZKBoc2s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 9 Dulverton Road Somerset Heights 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.298262544415 26.515970531213