Jesshil
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lake Clarens-rylaan 8, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Jesshil is 'n lieflike selfsorgkothuis in Clarens en bied asemrowende uitsigte op die omliggende berge bied en ideaal is vir 'n klein gesin wat 'n rustige wegbreek soek.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die etenstafel het sitplek vir 6 gaste en daar is 2 slaapbanke vir kinders en 'n binnenshuise kaggel in die sitarea. 'n TV met DStv-kanale is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n houtdek met buitesitplek en 'n ingeboude braai met 'n uitsig oor die tuin en op die berge. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby restaurante, geriefswinkels en die R712.
Slaapplek
’n Bespreking by Jesshil sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Baarshengel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Quintin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Maande op LekkeSlaap 6
Ligging
- Lake Clarens-rylaan 8, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Jesshil het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lake Clarens-rylaan 8, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom