JFT Jewels Self catering Apartments
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 8 Jul 2024.
- Kapasiteit: 60 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Webb-straat 5, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R550R495 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
JFT Jewels Self catering Apartments is in Southernwood, Oos-Londen. Hierdie veilige gebou is 11 km vanaf Oos-Londen Lughawe.
Verblyf word in 6 selfsorgwoonstelle vir 10 gaste en 60 gastekamers gebied. Elke selfsorgwoonstel bied verblyf aan tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is ’n kombuis met basiese toebehore om etes te kook, insluitend ’n skottelgoedwasser. Daar is ook ’n leefarea. Elke dubbelkamer het 2 driekwartbeddens wat saam gestoot kan word. Hierdie kamers het toegang tot gemeenskaplike badkamers en ’n gedeelde kombuis met toebehore wat gaste kan gebruik om etes te kook.
Die gebou het ’n gemeenskaplike sosiale-area met wasgoedgeriewe, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n slim-TV met sekere DStv-kanale, Netflix en Showmax. Daar is ook veilige parkeerplek op die eiendom en 'n elektriese heining. 'n Aangewese rookarea en braaigeriewe is in die gebou beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Webb-straat 5, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink JFT Jewels Self catering Apartments het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 60 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Webb-straat 5, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom