Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jireh Self-Catering Unit

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan Van Wyk-straat 2, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Jireh Self-Catering Unit is in Langenhovenpark, 'n stil woonbuurt in Bloemfontein geleë met maklike toegang tot Grey College skool, Saint Andrews Skool, Vrystaat Rugby Stadion, MediClinic, Universiteit en die N1 snelweg. Dit is die ideale opsie as gaste net wil oornag, of langer vir sport- of sakegeleenthede. Dis ook 'n maklike rit vanaf die Bram Fischer Internasionale Lughawe.

Jireh bied sy gaste vriendelike en hoflike gasvryheid. Die eenheid kan tot 5 gaste akkommodeer. Dit beskik oor 'n leefarea met 'n kombuis, 'n badkamer en 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

'n Klein braai is beskikbaar as gaste wil braai.

Die eiendom is omhein en veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.

'n Verskeidenheid restaurante en winkelkomplekse is binne 5 minute se ry van die eenheid af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Franco V
Gesin met tieners
5.0
Clean, spacious accommodation. Great accommodation. Clean facilities and very spacious. Friendly host. Enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Riaan S
Saam met vriende
5.0
N fantastiese plek wat sentraal geleë is naby aan alles. Dit was my derde keer wat ek daar gebly het en die diens en standaard van die plek bly fantas...
Sien meer
Mei 2024
Lynette L P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap. Rustig. Gerieflik en goed toegerus. Veilig.
Apr 2024
Chantal S
Gesin met tieners
5.0
Sal verseker aanbeveel! Netjies, skoon, vriendelik, goeie ligging - alles en nog meer wat ons benodig het teen 'n baie billike tarief.
Mrt 2024
Carin S
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies en ruim eenheid. Skoon, netjies en ruim eenheid. Perfek vir 'n nag se verblyf. Piet was baie vriendelik en het verseker gemaak alles ve...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Johan Van Wyk-straat 2, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Jireh Self-Catering Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan Van Wyk-straat 2, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd654c5542d553fa52b46718ee84ad513954a46b611044f4410d2c49ba4a354360901af97803b4e86d5941fe37b2dec2efff7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 34 5 1 5 2 Johan van Wyk Street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.098446873513 26.164402798777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang