LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17
Gastehuis in Rooihuiskraal

J&M Elegant Escape

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Danie B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Baie lekker rustige aand gehad. Vir die prys en kort kennisgewing gaan jy baie ver soek om so rustige aand te hê, nodige geriewe is daar en ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
J&M Elegant Escape
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly jy het dit geniet. Kom kuier gerus gou weer.

Lindi B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Rustig en geniet. Ja, dankie. Sal definitief die plek aanbeveel en die verwelkoming was baie professioneel en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steph K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

. Fantasmagories! . Fantasmagoriese plekkie met baie vriendelike hosts.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
J&M Elegant Escape
So baie dankie vir die terugvoer, waardeer. Julle is enige tyd weer welkom en bly julle het dit geniet.

Carien V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2026

Gastehuis is goed toegerus en ons verblyf was heerlik. Ons het baie lekker gebly. Gastehuis is goed toegerus en beddegoed is snoesig. Sal graag weer daar wil oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mariette
J&M Elegant Escape
Baie dankie vir julle terugvoer. Is baie bly julle het julle verblyf geniet. Dankie vir julle as gaste en kom bly graag weer. Baie dankie Mariette

Nerine B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Extremely satisfied. Very clean, neat and in a safe area. Easily accessible, will book again when we need to overnight again. Extremely satisfied!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
J&M Elegant Escape
Baie dankie, Nerine. Waardeer jou terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom.

Stephan J
1 nag
5.0
Mrt 2025

Perfect. Cozy and clean, and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
J&M Elegant Escape
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit. Jy is enige tyd weer welkom om te kom kuier.

Ronel G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie, skoon, netjies. Ons het. Sal net 'n dakwaaiers voorstel - bietjie warm gewees. Maar verder baie oulike plek, baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariette
J&M Elegant Escape
Baie dankie dat julle by ons bespreek het. Sal verseker kyk na die dakwaaiers. Bespreek gerus weer by ons. Baie dankie.

Glynn C
Kort verblyf
4.4
Nov 2025

Happy. Happy, their key safe was a challenge. They tried hard to ensure I was happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Raymond E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2025

Baie rustige en veilige area. Alles was perfek. As ek mag voorstel, dink daaraan om die bed se matras te ruil, dit is baie hol geslaap en sag vir 'n groot man van 120 kg en 1,9 m lank. Verder was alles OK.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mariette
J&M Elegant Escape
Baie dankie vir die terugvoer, waardeer. Is enige tyd weer welkom om by ons oor te slaap.

Johan N
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Gaan kyk vir jouself. Ek kan J&M Elegant regtig aanbeveel, dit was moeite-vry en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
J&M Elegant Escape
Baie dankie. Is bly as jy lekker gebly het. Maak gerus weer so.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf R500
10 % AF
R500 R450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R500
10 % AF
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R500
10 % AF
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Kraanvoël Drive, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3df7612dc02db8e4c5f1d7cf3f012b542ed4dec12fd8b525ff280f7bcce2eed9a08cd926a0474b504a4fa82c3f068d81465?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R450 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 12 Kraanvoël Drive Rooihuiskraal 0154 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.895552983805 28.15148223006