Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joalani Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mordant Plaas, Victoria-Wes, 7070, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Joalani Gastehuis is 30 km noord van Drie Susters af, net langs die N1. Die gasteplaas bied verblyf in en suite-kamers en kampeergeriewe in die stil Karoo. Dit is ideaal vir reisigers wat net wil oornag en vir vakansiegangers wat smag na 'n rustige wegbreek.

Die En suite-kamers het of 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens of 4 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en die kombuisie in elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 6 kampplekke en karavaan-staanplekke. Daar is aparte gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte wat warm water het. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.

Die perseel spog met braaigeriewe en 'n swembad. Etes is op versoek beskikbaar.

Hierdie gastehuis het sonkrag en ervaar nie beurtkrag nie.

Drie Susters is 'n Karoo-dorpie wat tussen Beaufort-Wes en Hanover op die N1 geleë is. Die area is bekend vir die drie heuwels wat die ligging aandui, en die pragtige Karoo-natuurskoon.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 139 resensies vir Joalani Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Jaar gelys 9

Ligging

  • Mordant Plaas, Victoria-Wes, 7070, Wes-Kaap
  • Gaste dink Joalani Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mordant Plaas, Victoria-Wes, 7070, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64ce1d5244e12396bb3234e1e65d44d1704d513004045781ee125218adb4959e6ce0d31c9e78e198c9dcb12954c207785892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 Mordant Farm Victoria West 7070 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.799053797842 23.367871642113
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem