JobaRus

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Julian V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Al wat ons kan sê is wow. Vyfster verblyf en gasvryheid. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gasvryheid was warm. Verblyf was heerlik. Uit die boeke uit. Soveel moeite en aandag aan klein detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gemaklike, warm verblyf in 'n stylvolle netjiese suite. Ons het heerlik gebly in die stylvolle, netjiese veilige suite. Gasheer en vrou was hartlik en baie gasvry. Die varsgebakte broodjie was 'n onverwagte bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderful stay, will definitely visit again. An absolute gem! Beautiful, peaceful, very clean and secure. We were spoiled with freshly baked bread, coffee, tea and treats. JobaRus definitely makes you feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoe S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Wonderful. Enjoyable and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie netjiese verblyf wat alles het wat mens nodig het en nog baie meer. Ons is hartlik ontvang en met filterkoffie en tuisgebakte ciabatta-broodjie met egte botter en heuning kan jy nie anders as om tuis te voel nie. In die rustige omgewing het ons baie lekker gebly. Sal dit weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
JobaRus
Dit was lekker om julle te kon ontvang! Ons sien uit na julle volgende kuier!

Jean R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Absoluut fantasties. Ons is hartlik verwelkom deur die gasvrou, en het onmiddellik welkom gevoel. Die eenheid is ruim, privaat, silwerskoon en gemaklik versier. Ons nagrus was fantasties en dit was heerlik om vroegoggend op die privaat stoep te kon sit met 'n lekker koppie koffie en beskuit. JobaRus sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourentia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Ons sal weer so maak! Eienaars was vriendelik en behulpsaam. Die plek is netjies en skoon. Die vars gebakte broodjie was 'n bonus. Bed het heerlik geslaap. Kamer bietjie lig vir laat slapers. Ons moes vroeg op en in die pad geval het. Aircon in die somer gaan baie help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
JobaRus
Baie dankie! Die lugversorger is pas geïnstalleer!

Reginald L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Pleasant, they just need to fit a TV in the room. Very welcoming and friendly owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bert R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2025

We could have been informed about the fire they had and all the renovations taking place. It was OK, but the new paint smell burnt my nose and was overwhelming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
JobaRus
We are sorry that your experience was not good. However, there was no fire that we know of. The renovations in a room that is more than 10m away from the room you occupied are now completed.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Bartman Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95de0ba100d1293e3047674f3e14b7b7d5ea037c6e065219b4b05b20cc41c4032a712ed91988af7d1de4b53ff6f887bd3b8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 3 Bartman Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.076491272621 26.210746164418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang