LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jochem Inn | LekkeSlaap
+18

Jochem Inn

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jochemstraat 69, Rietvalleirand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jochem Inn is in Rietvalleirand, sowat 2 km vanaf die R21 en 3 km vanaf die N1. Dis naby die Irene Mall, Woodlands Boulevard en Park View Winkelsentrum.

Verblyf is in 2 ateljeewoonstelle beskikbaar. Die slaapkamers het koningingrootte-beddens. Albei woonstelle het 'n sitarea, kombuisie, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n lessenaar.

Elke kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die TV's het satellietkanale en daar is gratis WiFi.

Die woonstelle het privaat ingange en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Jochem Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Jochemstraat 69, Rietvalleirand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Jochem Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jochemstraat 69, Rietvalleirand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKiwiAMyo4vntXEQCONjF6h8lBg2psut64HxUGC57gOBsBnAT8I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 69 Jochem Street Rietvalleirand 0181 Gauteng 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -25.847042722148 28.267026190738
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!