LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jojendi Guest Suites | LekkeSlaap
+8

Jojendi Guest Suites

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dubbeleenhede
Slegs verblyf
Kamers met 2 enkelbeddens
Slegs verblyf
Huisreëls

1 nag besprekings het 'n R30.00 per kamer toeslag.
Ontbyt is beskikbaar teen R80.00 per persoon.
Jojendi Guest Suites sal gaste faktureer vir die EFT-betaling van ontbyt.
Ontbyttye:
Weeksdae: 07:00 tot 08:00
Naweke en openbare vakansiedae: 07:00 tot 08:00
Later inkloktyd slegs op versoek. 'n Laat-inklokfooi word gehef vir gaste wat na 20:00 inklok.
Naweke en Publieke Vakansiedae: Geen Kamer Skoonmaak dienste..

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 93, Linden, Randburg, 2104, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyY2Y2N2FhLWNiODUtNDNiMC1hNjc4LWJiNTk4MDE4YmMxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 93 7th Street Linden 2104 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.135518925843 27.996677462635
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!