Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jojendi Guest Suites

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 93, Linden, Randburg, 2104, Gauteng
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Jojendi Guest House is in Linden geleë, een van Johannesburg se noordelike voorstede, naby Randburg. Dit is 'n baie stil residensiële area, maar tog naby die gewilde besighede, winkelsentrums, konferensie- en vermaaksentrums.

Verblyf by Jojendi Guest House beskik oor dubbeleenhede. Elke eenheid het 'n aparte buite-ingang vanaf die balkon of patio. Elke eenheid het ook 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, sowel as 'n en suite-stort of -bad. Verder het elke eenheid 'n goed toegeruste kombuis, gratis WiFi, 'n TV met sekere OpenView-kanale, 'n kluis, moderne plafonwaaiers en muurverwarmers.

Daar is verskeie koffiewinkels en restaurante naby die gastehuis wat smullekker etes en peuselhappies verkoop.

Jojendi Guest House is ook ideaal geleë, net 20 tot 30 minute se ry vanaf gholfbane en die Gold Reef City Casino Hotel, Montecasino en Sliverstar Casino Hotel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Jojendi Guest Suites
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Janette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 7de Straat 93, Linden, Randburg, 2104, Gauteng
  • Gaste dink Jojendi Guest Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 93, Linden, Randburg, 2104, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9e6f4b866a6986b7dcef56a16376193def1c56ae222cc0dfcf8e4a049a8ab297b05bd7c51a4d0dab6b4ac0bd45f1d4dc15e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 93 7th Street Linden 2104 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.135518925843 27.996677462635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang