LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jolani 2 Guest House | LekkeSlaap
+46

Jolani 2 Guest House

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorststraat 1, Naudeville, Welkom, 9460, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Jolani 2 Guest House is in die woonbuurt, Naudeville, in Welkom. Die gastehuis is naby alle geriewe en toegangspaaie.

Dié gastehuis bied verblyf in 10 en suite-kamers. Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die gastehuis het slaapplek vir 22 gaste in totaal.

Ontbyt is ingesluit en middagete en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die gastehuis bied veilige parkeerplek op die eiendom agter 'n afstandbeheerhek, en daar is 2 swembaddens en 'n lapa met braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Jolani 2 Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Badenhorststraat 1, Naudeville, Welkom, 9460, Vrystaat
  • Gaste dink Jolani 2 Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorststraat 1, Naudeville, Welkom, 9460, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHnmZEfwYkEklcS56ZSmYgL01Xbfd4sRnpckAssBFXmAkiT2xx1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 1 Badenhorst Street Naudeville 9460 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.00006 26.73439
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!