Jolly Mooi's Beach Break
Kry 10% af vir verblyf wat 12 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George Brown-rylaan 431, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 150R3 735 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Jolly Mooi's Beach Break bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Morganbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aangesien hierdie verblyf net 200 m vanaf die strand is.
Dié verblyf bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stapelbed wat slegs vir kinders geskik is in die vierde slaapkamer. Gaste in hierdie 3 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié area het ook 'n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet.
Die skuifdeure maak oop op 'n toegeboude houtdek met 'n etenstafel en 'n gasbraai. Gaste kan onder die buitestort afspoel wanneer hulle van die strand af terugkom.
Slaapplek
’n Bespreking by Jolly Mooi's Beach Break sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- George Brown-rylaan 431, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Gxarha (Morganbaai) Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George Brown-rylaan 431, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom