4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - R62, Twee Riviere Farm, Portion 456, Twee Riviere, 6410, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pansy Kothuis is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n plaas in Twee Riviere, 'n geskiedkundige dorpie met landelike, ouwêreldse bekoring in die Oos-Kaap. Die dorpie is die perfekte bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord van die besige stadslewe.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer, op die grondverdieping, het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer op die boonste verdieping 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, oondjie, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet.
Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek buite en draagbare braaigeriewe. Gaste kan die natuurlike omgewing geniet deur voetslaan, draf, fietsry, of voëlkyk op die plot.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Selfsorg
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |