Jolly Roger Akkommodasie
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 01:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kranzig, Twee Riviere, Twee Riviere, 6410, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Jolly Roger Akkommodasie is in Twee Riviere, 'n geskiedkundige Oos-Kaapse dorp met plattelandse, ouwêreldse bekoring geleë. Dié dorpie is die perfekte bestemming vir 'n rustige wegbreek.
Verblyf is beskikbaar in 2 vrystaande hartbeeshuisies, 'n huis met 'n tradisionele boustyl. Albei eenhede het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 of 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eenhede het elk 'n kombuisie wat vir basiese selfsorg toegerus is en daar is draagbare braaigeriewe vir elke eenheid.
Die Jolly Roger-padstal is 2 km van die verblyf af en het 'n koffiewinkel, geskenkwinkel en 'n vermaakarea waar gaste maaltye kan geniet.
Gaste kan voetslaan, draf, fietsry of voëlkyk op die plaas en doendinge in die omtrek sluit abseil, kloofklim, 4x4-roetes, bergfietsry, voetslaan en voëlkyk in.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kranzig, Twee Riviere, Twee Riviere, 6410, Oos-Kaap
- Gaste dink Jolly Roger Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Twee Riviere Joubertina Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 01:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kranzig, Twee Riviere, Twee Riviere, 6410, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom