Jonkersberg Holiday House 33907

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jonkersberg Holiday House 33907 is in Fraai Uitsig tussen George en Mosselbaai op die Tuinroete in die Wes-Kaap geleë. Die huis het gedeeltelike uitsigte oor Mosselbaai en Klein-Brakriviermond.

Die huis het 'n groot oopplan-leefarea en -eetarea met Franse deure wat toegang tot die tuin bied. Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die kombuis is volledig toegerus en het see-uitsigte in die verte. Die onthaalarea het 'n ingeboude braai.

Elke slaapkamer het ingeboude kaste en die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig in die verte. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Albei badkamers het baddens, storte, toilette en aparte gastetoilette.

Linne word voorsien. Gaste moet hul eie handdoeke bring.

Slaapplek

'n Bespreking by Jonkersberg Holiday House 33907 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jonkersberg Holiday House 33907 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za