Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jonkershoek Farmhouse at Zooridge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Jonkershoek Farmhouse at Zooridge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Vuyelwa J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyelwa J

We enjoyed our stay, although it was just for one night. Would love to stay longer next time.

A great venue for a getaway to relax and recharge. Very friendly and helpful hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jonkershoek Farmhouse at Zooridge se terugvoer

YOU ARE WELCOMME-- Here is lots of exploring - I am sure you will enjoy it !

Jonkershoek Farmhouse at Zooridge
Marthie R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jonkershoek Farmhouse is situated in the most beautiful valley.

Very large old style farmhouse. The cold front made it really chilly at night, electric blankets were very welcome. Hosts are amazing, remembered my birthday and surprise delivered two decadent little cheesecakes to our doorstep. Zooridge Reserve is a must visit, set a day aside to experience all the area has to offer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter O
Saam met vriende

Baie lekker!

Dit is altyd lekker om te kom kuier op Jonkershoek. Naby die gastehuis is daar 'n padstal wat heerlike koffie verkoop. Dit is beslis waarde vir geld om vir 'n naweek te kom wegbreek op Jonkershoek. Ons sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus T
Gesin met klein kinders

Uitstekende familie eenheid. Daar is iets vir almal om te doen.

Die plek is baie skoon en genoeg gereedskap in die kombuis en in die huis om gemaklik te wees. Yskoue swembad vir die warm dae. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jonkershoek Farmhouse at Zooridge se terugvoer

Baie dankie vir so 'n positiewe gradering, ons is bly dat julle lekker gekuier het. Julle is altyd weer welkom.

Jonkershoek Farmhouse at Zooridge
Trevor M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor M
Gesin met klein kinders

Perfect place to getaway from the daily hustle.

Friendly welcome and not forgetting lovely home made bread on arrival. Off the grid experience. Place is secure and enough space all around and the house is equipped with all that is needed. Awesome time around pool area and braai facilities. Definitely first option for next vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S

Fantasties.

Die foto's beeld nie uit hoe fantasties hierdie plek werklik is nie. Ons het so lekker gekuier. Die kinders het hulle moeg gehardloop, gespeel en geswem en die bokkies was natuurlik 'n bonus. Ons het werklik lekker gekuier en die gasvrou is vreeslik vriendelik. Die omgewing is ook iets om te beleef! Ons sal beslis weer terug wees in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mnr W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mnr W
Saam met vriende

Ontsettende goeie waarde vir geld.

Die perfekte plek vir 'n rustige wegbreek saam met vriende of familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jonkershoek Farmhouse at Zooridge se terugvoer

Julle is altyd welkom. Ek is so bly jul het lekker gebly. Adriëtte Mouton

Jonkershoek Farmhouse at Zooridge
Hester E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester E
Saam met vriende

Baie lekker rus en vrede!

Was regtig 'n belewenis, veral die toer in die berge in en die rotstekeninge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle H
Saam met vriende

The Farmhouse, situated in the Cederberg, is old and very large, but has all the needed amenities.

A stay in the Jonkershoek farmhouse allows guests to drive or hike on the Zonderwater farm. It is situated in the Cederberg where beautiful rock formations and Bushman paintings can be viewed. The farmhouse can accommodate at least three families, or serve as a venue for a break-away management conference. A barbeque over the glowing embers of a fire in the lapa under the ancient oak tree is an unforgettable experience, particularly in the evening under all those glittering stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jonkershoek Farmhouse at Zooridge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons is baie bly as julle die verblyf geniet het en sien uit om julle weer te sien!
Groete
Koos en Adriëtte Mouton

Jonkershoek Farmhouse at Zooridge
Vanaf
R10 269
per nag, vir 18 mense
Vanaf
Vanaf R10 269
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R10 269
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Zonderwater, Koue Bokkeveld, Op-Die-Berg, 6836, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a003b7f5ed474c254b409ea94462d4dce2918a8634e2a0b8a84def17af42955c2ef3662faf19580394099dccc2e8cb3f1b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 269 per nag, vir 18 mense 9 5 1 5 Zonderwater Farm Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.762777777778 19.439722222222