Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joubertskraal Farm

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Joubertskraal Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Christie S

Ons het nie gekry waarvoor ons gevra het nie.

Netjiese plekkie, gerieflik vir 2 volwassenes. Dit het net 1 dubbelbed, geriewe is nie geskik vir meer as 2 mense nie. Benodig 'n high ride of 4x4 voertuig om daar te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Dear Christie, thank you so much for your review. We're really sorry that there was a misunderstanding about the sleeper couch in the lounge. The error made by our staff member won't be repeated, and we are very thankful that you're satisfied with our attempts to rectify the situation. We strive to provide excellent customer service and we hope this anomalous rating will not deter prospective guests - and please, do get in touch if you wish to query the nature of the misunderstanding. Looking forward to seeing you back someday on our farm Christie, with a sleeper couch this time. Warm regards, Saskia & Anton.

Joubertskraal Farm
Anandie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anandie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooier as mooi!

Ń Ongelooflike ervaring! Die rit na die kothuis is besonders. Ry stadig en geniet dit. Die kothuis en uitsig is mooier as die fotos. Die kommunikasie skitterend en die moeite met klein goedjies soos vars blommetjie maak dit spesiaal. Ons gaan vir seker terug - en vir langer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Dear Anandie, Anton and I are so pleased that you enjoyed your stay with us, and thank you for your kind words and review. We wish you all the best for the new year and hopefully see you again soon!

Joubertskraal Farm
Michael P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P
Enkelreisiger

Absolutely exceptional farm and cottage.

I absolutely loved my solo stay. The cottage is absolutely magnificent and tastefully done. I could have spent a month there. Thanks to the hosts for being such amazing and for allowing me to stay on their farm paradise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Dear Michael, thank you so much for your wonderful feedback - we loved hosting you on our farm and so pleased that your time away from 'it' all met your expectations. Looking forward to your next visit, whether it be another solo venture or with your wife.

Joubertskraal Farm
Bernice V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolutely perfect off-the-grid remote environment.

We enjoyed the beautifully renovated authentic farmhouse with every attention to detail that you could think of. Saskia was very helpful and friendly. The environment, remoteness, and the space to unwind, relax, and disconnect from the outside world were inspiring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Dear Bernice,
Thank you for your lovely message. We are so pleased that you enjoyed staying at Pepper Tree Cottage and that the magic of the wilderness worked its magic on you both. Looking forward to seeing you the next time you need another 'disconnect' and recharge.

Joubertskraal Farm
Margie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exquisitely serene and beautiful.

Thoughtful and considerate touches by the host. Very welcoming. Stunning location. Cottage cosy and well-equipped. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Dear Margie,
Thank you so much for your feedback it was wonderful having you to stay and we are so happy that you felt at home in Pepper Tree Cottage and enjoyed exploring the farm. We look forward to welcoming you back soon.

Joubertskraal Farm
Hendrik A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik A
Enkelreisiger

Idillic location away from everything. Great setting and beautiful cottage.

Very pleasant stay, the host was superb with lots of small touches like some fresh, organic vegetables from the garden left in the kitchen. Thanks for a wonderful time, hope to stay longer next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Dear Hendrik,
Thank you so much for your kind words and great to hear that you enjoyed your stay at Pepper Tree Cottage. All the best for this new year and hope to see you again next time you travel in our area.

Joubertskraal Farm
Sheree M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheree M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, heerlik, lekker gerus!

Pragtige huisie in die berge, heerlik rustig in pragtige natuurskoon. Sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Dear Sheree, Thank you for your kind words and so pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Looking forward to seeing you soon again.

Joubertskraal Farm
Ryan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan B
Enkelreisiger

Most perfect place I've ever stayed.

Absolutely perfect place to stay. Will definitely be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Thank you so much for your kind words and we look forward to welcoming you back soon to our farm and Pepper Tree Cottage. All the best for the New Year.

Joubertskraal Farm
Jan N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik. Ontspannend. Rustig.

Die Joubertskraal-kothuis is 'n stukkie hemel! Die atmosfeer is ontspanne en gemaklik. Die eenheid self is ongelooflik netjies en lieflik afgerond. Die pad na die eenheid toe is rof, maar dit moet nie jou afsit van die rit nie, want dit is beslis 'n wonderlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Dear Jan,
Thank you so much for your kind words, we really do appreciate them. You are right about the road being a bit rough and our wish is that ending of the journey at Pepper Tree Cottage will make the drive worth it! It was a pleasure to have you stay at our farm and we look forward to welcoming you back again sometime soon.
Warm regards,
Saskia & Anton

Joubertskraal Farm
David M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A stunning weekend of walking and relaxing.

The cottage is charming and beautifully presented, the walks on the farm are breathtakingly beautiful and the hosts are amazing, not least of all in their balance of making sure you are taken care of while ensuring you are left to enjoy the peace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

It was a pleasure to have you and Nikki to stay, and to discover our children's high schooling connection. We are so pleased that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back soon again!

Joubertskraal Farm
Chrismare J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismare J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A gem in beautiful nature.

A special gem in the mountains! What a wonderful experience. We loved every single detail of this house and it's location. Beautiful hiking trails. We surely rested in this beautiful nature!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us and that you appreciated all that the wilderness has to offer. We look forward to welcoming you back soon again!

Joubertskraal Farm
Orpa H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orpa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Perfekte plekkie om van die wêreld afgesny te wees.

As jy soek na 'n plek waar jy nie met 'n selfoon, TV en WiFi te doen wil hê nie, dan is Joubertskraal die plek vir jou. Die geskiedenis agter die Pepper Tree Cottage is merkwaardig. Die vars groente uit Saskia se "veggie patch" was iets besonders. Dan die kolestofie bring kleintyd-heringeringe terug, ons het elke aand kos gemaak op die kolestofie. Ons dae was vol van fietsry en stap in die berge en daardeur baie wild gesien. Saans het ons na die sterre gekyk. Baie dankie vir julle gasvryheid, julle het 'n wen resep beet. Hou so aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Dear Orpa, Thank you very much for your kind words and Anton and myself are very pleased that you enjoyed your 10 year anniversary on our farm. Looking forward to welcoming you back in the near future. Warm regards, Saskia and Anton

Joubertskraal Farm
Marcel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel V

Fantasties.

Het verskriklik lekker op plaas gebly. Sal definitief weer en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geskiedkundige huisie, versteek in die klowe.

Historiese en baie goed toegeruste huis in 'n pragtige, nou valleitjie. Ideaal vir 2 mense wat hou van afsondering en gerief. Die bos vars groente en kruie in die kombuis was 'n wenner. Jammer ons kon nie langer bly om die staproetes te verken nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Dear Robert,
Thank you so much for your kind words. We are very happy that you enjoyed your stay on our farm. Looking forward to hosting you again soon.
Warm regards,
Saskia and Anton.

Joubertskraal Farm
Diane A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blissful, quiet and badly needed rest.

Never have we felt so relaxed and recharged. The peaceful surroundings were magical and the cottage was just beautiful. Thank you for an awesome weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Dear Diane,
Thank you so much for your review and Anton and I are very pleased to hear that you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you on our farm and we hope to see you soon again. Warm regards, Anton and Saskia.

Joubertskraal Farm
Dave J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely, restful weekend

We were expected, received a friendly and everything was in order. The cottage was very comfortable, tastefully restored and we had a wonderful weekend - two nights was too short

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Thank you so much for your review and we are happy to hear that you enjoyed your weekend at our farm. We hope that next time it can be longer than the two nights.
Warm regards, Saskia and Anton.

Joubertskraal Farm
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therina I - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therina I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, gerieflik, smaaklvol, rustig, vars en skoon, absoluut fantasties.

Ons was verwelkom met 'n vuurtjie wat brand, die koolstofie was aan om die huisie te verhit. Ons het laat daar aangekom so Edward het ons stoele reg gesit by die vuurtjie terwyl die sterreprag vir ons gewag het. Ons het die tyd weg van die stad geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Thank you for your kind review - we are so pleased that you enjoyed your time with us! We look forward to welcoming you back to Pepper Tree Cottage soon :)
Warm regards,
Saskia and Anton

Joubertskraal Farm
Joadri M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joadri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees.

Baie goeie diens en gasvryheid, ons het dit baie geniet om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Thank you so much for your review - we loved having you to stay at our farm and hope to see you again soon!
Warm regards,
Saskia & Anton

Joubertskraal Farm
Yolande V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Gesin met klein kinders

Die perfekte plek as jou hart verlang na vrede en stilte.

Die pragtige gerestoureerde huis is volledig toegerus en die bad was 'n besonderse bederf. Die koolstoof vir hitte het ons teruggevat na kuiers by ouma en oupa. Die gasheer was vriendelik en ontvangs was baie verwelkomend. Die kinders het die ruimte en die berge baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Dear Yolande,
Thanks so much for your kind review and we are so pleased that you enjoyed your stay with us. Looking forward to seeing you again soon at Pepper Tree Cottage.
Warm regards,
Saskia and Anton

Joubertskraal Farm
George L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George L
Gesin met tieners

Wonderlik.

Ek sal die verblyf aanbeveel vir mense wat die natuur wil beleef en nog lekker wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Dear George,
Thank you for your message, and we look forward to welcoming you back to stay on our farm soon.

Warm regards,
Saskia & Anton

Joubertskraal Farm
Karen B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect getaway.

Our stay at Joubertskraal Farm was everything and more than we hoped for. Saskia made us feel welcome even before we arrived on the farm - her communication with us was super. The cottage was absolutely charming. We loved everything about it. We enjoyed the peace and quiet, the lovely walks, sitting on the stoep just watching the day goes by. Hein loved the mountain bike routes. Anton made sure we had the most amazing fire wood and braai. It was a wonderful weekend away. We will definitely be back. Thank you, Saskia, Anton and Murray-John.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joubertskraal Farm se terugvoer

Dear Karen,
Thank you for your lovely review and we hope to welcome you back to our farm soon!
Warm regards,
Saskia & Anton

Joubertskraal Farm
Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertskraal Plaas, Kouga-berge, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcINlyXztWQp1htxWujuknktxlZZbzU5kyey6ZXtAv7l24YCwxm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 Joubertskraal Farm Kouga Mountains 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.780369623224 24.166040926509