Journey's End

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Ben D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lovely location and well equipped accommodation. We had a lovely stay at Journeys End.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Wonderlike naweek. Ons het die lekkerste naweek gehad. Ons was net 'n groep vrouens gewees en was bietjie bekommerd oor veiligheid, maar daar was niks om oor bekommerd te wees nie. Die area was so veilig en rustig. Die huis was so goed toegerus, alles wat jy kon nodig hê was daar gewees. Ons host was ook amazing. Sy was baie hulpvol en vriendelik. Was oor die algemeen net 'n heerlike naweek en ons sal beslis terug wees by Journey's End.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim K
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Peaceful. The house was stunning, in a beautiful quiet area. Just a few concerns: Not enough space for clothes in the loft area, as it sleeps 4 people, we were all adults, with one child who was 15, so not really a child. We were not advised to bring additional toilet paper, only two rolls per bathroom for 5 days (4 nights) for 8 people, which was not enough. With regards to the cutlery/dishes etc., there should be a checklist to tick off everything, as certain items were missing. Altogether it was a lovely stay though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivian S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Dit was baie lekker. Ons het ons verblyf by Jorneys End baie geniet. Sal beslis weer daarvan gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2025

It was very lekker. I will definitely come back to Journey's End. When we arrived, the host was very friendly in guiding us to enter the home. The home was very clean and our family loved the setup of the house, especially the bedroom setting suiting our family needs. We felt very safe and the home had all the facilities that we needed for the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 147

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of 2 Goshawk Street and Golden Mile Boulevard, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa24a2fb56409dff4c266684e753e4704b6d6bec7a10602b96df2c26b75b8b9568428b9c85efc125dca471a6457651fb67ce6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Corner of 2 Goshawk Street and Golden Mile Boulevard St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.720365185599 17.957117185393
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang