LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment | LekkeSlaap
+24

JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackal Creek Gholflandgoed, Eenheid 51 Oakmont, Boundary-weg North Riding, Roodepoort, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 360 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Roodepoort. Dié veilige kompleks spog met heelwat geriewe en is lekker naby verskeie besienswaardighede.

Die woonstel is smaakvol versier en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens, en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die woonkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders en die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die woonkamer het 'n platskerm-TV met 84 DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n veilige parkeerplek vir 1 motor.

Verder het die landgoed 'n puik 18 putjie-gholfbaan, klubhuis, gimnasium, swembaddens, 'n gesondheidsentrum, restaurante, muurbalbane en tennisbane.

51 Oakmont Jackal Creek Golf Estate is naby Northgate Winkelsentrum, privaat skole, Life Wilgeheuwel Hospitaal, Olivedale en die Flora Kliniek. Dit is ook net 30 minute se ry van die Wieg van die Mensdom, Gold Reef City, Silverstar Casino, en Montecasino af.

Slaapplek

’n Bespreking by JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Jackal Creek Gholflandgoed, Eenheid 51 Oakmont, Boundary-weg North Riding, Roodepoort, 2169, Gauteng
  • Gaste dink JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 360
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 360
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackal Creek Gholflandgoed, Eenheid 51 Oakmont, Boundary-weg North Riding, Roodepoort, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAES9P8RlQTNBN39BMpJYVlVv2RsGs6Z1TkaaQw0HF56H4gYm5Is?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360  per nag (vir 6 persone) 6 5 1 5 Jackal Creek Golf Estate Unit 51 Oakmont, Boundary Road, North Riding 2169 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.058390117398 27.925766318717
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!