LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jozini Tiger Lodge | LekkeSlaap
+17

Jozini Tiger Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 182 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nsimbane, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Jozini Tiger Lodge is op die oewer van die skilderagtige Jozini-dam in KwaZulu Natal geleë. Jozini Tiger Lodge is in die hartjie van die Zulu-koninkryk met sy ryk erfenis en ongetemde natuurskoon geleë. Dit is 'n opwindende vakansiebestemming en 'n perfekte luukse wegbreek in die hartjie van die natuur.

Verblyf word in 'n verskeidenheid klassieke kamers, solderkamers, luukse kamers en Executive-suites aangebied. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Ander geriewe sluit koffie- en teemaakgeriewe, kluise, satelliet-TV's en yskassies in wat op versoek met voorraad gevul kan word. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste, behalwe die solderkamers wat slaapplek vir 4 gaste het.

Die hooflodge bied 'n verskeidenheid geriewe, soos 'n topklas-restaurant, privaat sit- en kroegarea, konferensie- en trougeriewe, 'n welwees-sentrum, 'n kinderspeelkamer en 'n gimnasium.

Die restaurant spog met 'n uitgebreide spyskaart en 'n uitstekende uitsig. Die boma-etes buite is wonderlik vir groepe.

Jozini Tiger Lodge is maklik bereikbaar vanaf Durban en Gauteng.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Jozini Tiger Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Nsimbane, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jozini Tiger Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 182 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nsimbane, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5MWQ5ZThiLTQ0MmUtNDcwZi1hNWYzLTc1MDE4OTZhZGYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Nsimbane Jozini 3969 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -27.420906 32.064629
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!