LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by JoziStay - 80 Winged Foot Jackal Creek Apartment | LekkeSlaap
+23

JoziStay - 80 Winged Foot Jackal Creek Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackal Creek Gholflandgoed, Boundary-weg, North Riding, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

JoziStay 80 Winged Foot Jackal Creek Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat op die veilige Jackal Creek-gholflandgoed in North Riding in Roodepoort geleë is. Die landgoed spog met 'n klomp geriewe vir gaste om te gebruik en is naby verskeie besienswaardighede geleë.

Die smaakvol versierde woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer wat ideaal is vir 2 kinders. In die badkamer is daar 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is goed toegerus vir gaste om etes voor te berei. In die sitkamer is daar 'n platskerm-TV met 84 DStv-kanale en gratis WiFi is in die woonstel beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor.

Die landgoed het ook 'n premier-gholfbaan met 18 putjies, 'n klubhuis, 'n gimnasium, swembaddens, 'n gesondheidsentrum, 'n restaurant, muurbalbane en tennisbane. Jackal Creek Gholflandgoed is naby die Northgate Winkelsentrum, privaat skole, Life Wilgeheuwel Hospitaal, Olivedale en die Flora-kliniek.

Die perseel is ook 30 minute se ry vanaf die Wieg van die Mensdom, Gold Reef City, Silverstar Casino en Monte Casino.

Slaapplek

’n Bespreking by JoziStay - 80 Winged Foot Jackal Creek Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Jackal Creek Gholflandgoed, Boundary-weg, North Riding, 2169, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackal Creek Gholflandgoed, Boundary-weg, North Riding, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZlUMHucf6p7hKFrUESJ4TeaHo389QxD7KCvpmvdSQbnF5RXCH5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 3 persone) Jackal Creek Golf Estate Boundary Road 2169 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.053574235818 27.921014785734
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!