Jubilee Square Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Georges-straat, St Georges-gebou 6, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Jubilee Square Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in Simonstad aan Valsbaai se kus. Die woonstel kyk uit oor Jubilee Square met 'n gedeeltelike uitsig oor die seiljaghawe.
Daar is slaapplek vir maksimum 4 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en aparte toegang tot die badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n toilet en 'n stort-oor-bad in die volledige badkamer.
Die kombuis is volledig toegerus, insluitend 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het groot tafel met bankies en 'n platskerm-TV met Netflix en 'n gemaklike bank. Die hoofslaapkamer en die leefarea lei na die ruim balkon. WiFi-toegang is beskikbaar.
Daar is 'n munt-wassery (4 x R5). Neem asseblief kennis dat rook in die woonstel streng verbode is. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Jubilee Square Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- St Georges-straat, St Georges-gebou 6, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
- Gaste dink Jubilee Square Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Georges-straat, St Georges-gebou 6, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom