LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Judy's Guesthouse | LekkeSlaap
+41

Judy's Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avelonweg 16, Crown Gardens, Johannesburg, 2109, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Judy's Guesthouse bied gerieflike verblyf in gemeubileerde eenhede in Crown Gardens, Johannesburg.

Gaste kan kies tussen 2 eenhede wat elk slaapplek vir 3 gaste het. Elke eenheid het 3 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenhede het almal 'n kombuisie wat met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n lessenaar, TV met DStv in kothuis 2 en WiFi in al die kamers.

Judy's Guesthouse is 5 minute se ry vanaf Gold Reef City Casino, 10 minute se ry vanaf die FNB Stadion en die Nasrec Konferensiesentrum, 12 minute se ry vanaf die Klipriviersberg Natuurreservaat, 10 minute se ry vanaf die Chris Hani Baragwanath Academic Hospital en 10 minute se ry vanaf Vilikazistraat in Soweto waar die Hector Pieterse gedenkteken en Kliptown is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Avelonweg 16, Crown Gardens, Johannesburg, 2109, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avelonweg 16, Crown Gardens, Johannesburg, 2109, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0844c3a97168de5d6dfb25aad5ac3ed09fc58a4939dd4315c2bf662e3456200bcaab4c22e37574d3ae97937ac032cb556aba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 16 Avelon Road Crown Gardens 2109 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.2509761 28.0042985
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!