Julina's Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Juliana's Guesthouse is in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë.

Dié gastehuis het 9 luukse kamers, wat gemeubileer is met dubbelbeddens of koninggrootte-beddens. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort. Ander geriewe sluit WiFi, 'n daaglikse skoonmaakdiens en ontbyt in.

Juliana's Guesthous het 'n swembad en 'n groot ontspanningsarea. 'n Braai-area is beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die gastehuis is 2 minute van die N1, 8 km van Century City besigheidsentrum, 10 km van die lughawe en die wynroetes en 15 km van die middestad af. Die gastehuis is naby Panorama, Karl Bremer, Tygerberg, die N1, Louis Leipoldt, Melomed Hospitals en UWK, Northlink, His People- en Hillsong-kerke, en Stellenbosch Mediese Kampus.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Julina's Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za