Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Julina's Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strydomstraat 1, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Julina's Guest House is in Parow-Noord, naby Plattekloof, die N1-hoofweg en Bellville, in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë.

Die gastehuis bied gerieflike, bekostigbare verblyf in 10 en suite-gastekamers met toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis vir gaste om te gebruik. Elke kamer is toegerus met 'n koninggrootte- of dubbelbed, 'n elektriese kombers, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n TV met DStv en Netflix. Sommige kamers het 'n kombuisie. Alle en suite-badkamers het 'n stort en al die kamers het waaiers

Die gastehuis is ruim en beskik oor 'n nuut opgeknapte gemeenskaplike swembad, 'n sonnige en stil sonkamer, braaigeriewe, gratis hoëspoed-WiFi, wasgoeddiens teen 'n addisionele fooi en veilige parkeerplek.

Julina's Guest House bied ontbyt, middagetepakkies en aandetes op versoek.

Die ligging van die gastehuis bied vinnige toegang tot die N1-hoofweg en is 7 minute vanaf Canal Walk en Century City Business Centre, 10 minute vanaf Tygerberg Hospitaal, 5 minute vanaf Panorama Hospitaal, Bellville Melomed, SAPD forensiese, Parow en Goodwood Civic sentrums, Cure-daghospitaal, Petro SA, NOSA, MNR, Universiteit Stellenbosch Mediese Fakulteit en Montague Gardens.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Julina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Hans Strydomstraat 1, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Julina's Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strydomstraat 1, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlMWZlYzdhLTU1MjMtNDE3ZS04NTNjLTdhMWI2MDFiOGQ0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 1 Hans Strydom Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.890561190971 18.57520133257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang