LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Julina's Apartment 8 | LekkeSlaap
+8

Julina's Apartment 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M E Rothman-straat 17, Pine Needle-kompleks 8, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Julina's Apartment 8 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in Parow-Noord in die Noordelike Voorstede. Dit is naby Plattekloof, die N1, Montague Gardens, Parow Industrial, Tygerberg Industrial, Bellville en 15 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die woonstel het veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Daar is 'n koffiewinkel en 'n wassery 1 minuut se stap van die woonstel af.

Slaapplek

’n Bespreking by Julina's Apartment 8 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • M E Rothman-straat 17, Pine Needle-kompleks 8, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M E Rothman-straat 17, Pine Needle-kompleks 8, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cbd9d0ebb7147a5dcde99e1f45e89821b7727e00dfad13d0b4160374c383c750d50a3f0ba22e3df9f43b7711b4ba33cad9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 17 M E Rothman Street 15 Pine Needle Complex 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.89251882316 18.578807770431
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!