LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Julina's Apartment 9 | LekkeSlaap
+8

Julina's Apartment 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M E Rothman-straat 17, Pine Needle-kompleks 9, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Julina's Apartment 9 is 'n gerieflike en bekostigbare selfsorgwoonstel in Parow-Noord, lekker naby Plattekloof, die N1, Montague Gardens, Parow Industrieel, Tygerberg Industrieel, Pepsico, TFG-kantoorpark en Bellville, en net 15 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die woonstel veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Julina's Apartment 9 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • M E Rothman-straat 17, Pine Needle-kompleks 9, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M E Rothman-straat 17, Pine Needle-kompleks 9, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b1e648264bb48095b6eca3a8c080301d404c370e29f251148caa5c43472b6e9aff34f3126bab409159b6c5858d866acf59d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 17 M E Rothman Street 15 Pine Needle Complex 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.892514970872 18.578780014971
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!