Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just B Zone Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smitstraat 251, Fairlands, Randburg, 2170, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Just B Zone Guest House is in Fairlands, Randburg geleë en bied 'n rustige atmosfeer aan vakansiegangers en sakereisigers. Hierdie eiendom spog met 'n pragtige swembad waarin gaste op 'n warm somersdag kan afkoel.

Gaste kan tussen 6 luukse gastekamers kies.

Elke kamer het gratis WiFi, 'n TV met Netflix en koffie- en teemaakgeriewe. Eagle het 'n mikrogolfoond en 'n privaat sitarea met gemaklike sitplek. Alle gaste het toegang tot die swembad en die gemeenskaplike onderdakbraai-area. Daar is ook 'n knus leef- en eetarea waar gaste hul ontbyt, wat ingesluit is, kan geniet.

Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Hierdie gastehuis is slegs 3 minute vanaf Fairland Walk Winkelsentrum wat oor talle winkels en restaurante beskik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Just B Zone Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

General Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Smitstraat 251, Fairlands, Randburg, 2170, Gauteng
  • Gaste dink Just B Zone Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smitstraat 251, Fairlands, Randburg, 2170, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24a85016f02c21f58235b546af909f6d8aacf2a22746d2237c601ae5dc6431eaa77e7b35d14239612a99378ed941dff842a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 251 Smit Street Fairlands 2170 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -26.123551 27.9490289
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem