Just Breezy
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Bree Street, Unit 39 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Just Breezy is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan, perfek geposisioneer om die dorp se besienswaardighede en geriewe te verken.
Hierdie sonnige woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 2 badkamers, toegerus met 'n stort of 'n bad.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, oond en kookplaat, en ander toestelle. Die aangrensende leefarea maak oop na 'n beskutte balkon met 'n buitelugpiekniekbank met 6 sitplekke, ideaal vir etes of skemerkelkies terwyl jy die uitsigte oor die strandmeer geniet. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Die kompleks bied ook 'n pizza-wegneemete, 'n wassery, fietsverhuring en 'n ysterwarewinkel met visvang- en strandtoerusting. Die woonstel is slegs 300 m van die strandmeer af, met kroeë, restaurante, winkels en ander geriewe naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Alison Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 11 Bree Street, Unit 39 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Bree Street, Unit 39 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang