3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Keerom Street, Unit 4 Lutomburg, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Just Off Long bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n moderne, liggevulde woonstel in Kaapstad se middestad. Die woonstel is net 'n paar tree vanaf die gewilde Lang- en Breestraat met kroeë, plaaslike eetplekke en modieuse winkels.
Die woonstel beskik oor 'n kamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis het 'n yskassie, oond, stoof en 'n mikrogolf en daar is 'n slaapbank en 'n TV in die oopplan-leefarea. Die woonstel het WiFi.
Die woonstel se ligging is sentraal en bied gerieflike toegang tot die MyCiTi-busroetes en die verskeie besienswaardighede in Kaapstad.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Brendan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 18 Keerom Street, Unit 4 Lutomburg, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Just Off Long het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Keerom Street, Unit 4 Lutomburg, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang