+42
Lodge in Richmond

Ka Ma Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 464 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Charne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfek. Het net so bietjie weg geloop vir kids, sal dit weer doen. Baie rustig, net wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus B
1 nag
5.0
Jan 2026

Baie tevrede met verblyf. Baie gerieflik geleë en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand V
1 nag
5.0
Jan 2026

Enige tyd weer! Tuine is pragtig, braai geriewe was aangenaam, mense is vriendelik en ek het lekker geswem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon en netjies. Skoon en netjies. Restaurant verkoop lekker vars kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Was 'n aangename kuier gewees met baie vriendelike personeel. Het baie lekker gekuier en geëet. Swembad was heel lekker om in af te koel op so 'n warm dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie L
1 nag
4.6
Jan 2026

Waarde vir geld. Ja, ek het lekker gebly. Baie vriendelike personeel. Die aanwysings na die ontvangs kan beter wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Lenel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 464

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Naude Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a94c92ac91e5d61c986eab807bf98abe8cddec36c55fd9ae98f12e2a273762261298afd2b5208e3e43e3e53a11f23e276ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 464 5 1 4 2 Naude Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-00:00 10:00 -31.411597400035 23.948414514258
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang