Kabana Family Home and Guest House
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Allen-rylaan 32, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R695 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kabana Family Home and Guest House is in Loevenstein en bied 'n gerieflike toevlugsoord aan gesinne of paartjies wat op soek is na 'n ontspannende vakansie of wegbreek.
Die gastehuis het 4 aparte en suite-slaapkamers wat elkeen slaapplek aan 2 tot 3 gaste bied. Een van die slaapkamers is ideaal vir 'n gesin en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar en elke kamer het 'n TV.
Daar is ook 'n gemeenskaplike leefarea met sitplek en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buitebraaigeriewe is beskikbaar en veilige parkeerplek word voorsien.
Kabana Family Home and Guest House bied 'n uitsig op Tafelberg en is lekker naby plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan die gewilde wynplase in die omgewing en die besienswaardighede in die stad besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Allen-rylaan 32, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Allen-rylaan 32, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom