Kabashi
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 42, Gemstone-pad, Centurion (buitewyke), 0210, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kabashi is 'n sjiek selfsorg-houthuis in die Krokodilrivier-reservaat, 'n beskermde natuurbewaararea aan die buitewyke van Centurion. Dit is sowat 28 km vanaf Midrand en sowat 25 km vanaf Hartbeespoortdam en die ideale wegbreek vir 'n klein gesin, 'n paartjie of 'n enkelreisiger.
Die houthuis bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die oopplan-uitleg beskik oor 'n slaaparea en 'n leefarea met 'n kombuisie. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n Afrika-lapa met braai- en eetgeriewe. Die houtvuur-warmbad bied heerlike ontspanning, met 'n wonderlike uitsig op die Magaliesbergreeks. Onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien.
Kabashi is die ideale wegbreek vir gaste op soek is na rustigheid en kalmte. Gaste het toegang tot voetslaanpaadjies, voëlkyk en bosveld en grasvlaktes.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Portier
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sandra Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Erfdeel 42, Gemstone-pad, Centurion (buitewyke), 0210, Gauteng
- Gaste dink Kabashi het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 42, Gemstone-pad, Centurion (buitewyke), 0210, Gauteng