6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Montagu Street, Mossel Bay, 2000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kabeljassie is 'n bekoorlike kliphuis in Mosselbaai, meer as 100 jaar oud. Hierdie selfsorg-vakansiehuis is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid restaurante.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer het 'n bad en stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Bykomende geriewe sluit in WiFi, 'n eetkamertafel met stoele vir gedeelde maaltye, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV.
Gaste kan ontspan in die buitelug-onthaalarea, die braaigeriewe en sitplek geniet, of die rotstuin met gedeeltelike see-uitsigte verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lourens Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 48 Montagu Street, Mossel Bay, 2000, Wes-Kaap
- Gaste dink Kabeljassie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Montagu Street, Mossel Bay, 2000, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang