Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kahara Maluti Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 254

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Kahara Maluti Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Eugene V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Goeie uitrus, ruim huis en tuin, baie spasie vir elkeen om te ontspan.

Ons tweede besoek en het weereens baie geniet. Ons het die keer vriende saamgeneem en almal het geniet. Die huis en perseel leen hom daaraan uit dat mens jou privaatheid ook kan geniet wanneer jy so verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kahara Maluti Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Waardeer opreg

Kahara Maluti Lodge
Jane B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

We had a lovely time. It can be quite hot on the upper level. Be aware if you are going to use the third and fourth bedrooms. If you're coming with dogs, rest assured, big or small, they will not escape this very well-secured perimeter. And the garden, wow. You can easily get takeaways the whole weekend and just explore the garden. Lovely braai area too. The veranda is also amazing for reading. Everything about our stay was lovely, and we also appreciated the free bottle of wine. You will see us again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kahara Maluti Lodge se terugvoer

Thank you for your lovely review ! Much appreciated !

Kahara Maluti Lodge
Maritza D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D
Gesin met tieners

Baie gerieflik. Skoon en netjies.

Pragtige groot stoep. Lieflike tuin met 'n groot verskeidenheid voëllewe. Mooi uitsig oor die berg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith B
Gesin met tieners

Idyllic, peaceful stay in the shadow of the Maluti mountains.

Plenty of space and beautifully appointed. We only stayed for a weekend, but wished it was for much longer. The weather was sunny, the lodge was sprawling and had everything we needed, including a great braai area. Only complaint from the kids was that there was no swimming pool, but that didn't really detract from a wonderful getaway in Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel P

Ons het heerlik saam gekuier. Ons was saam met ons getroude kinders vir langnaweek by Kahara Maluti Lodge. Dit was gesellig en warm, alles netjies en skoon, met alles wat jy nodig het.

Die 2de onderste slaapkamer is buite die huis, wat gelyk het volgens die webwerf of dit ook binne die huis is. Die boonste badkamer wat gedeel word is 'n bad met 'n stort in, die badkamer het bietjie opknapping nodg, dalk net 'n lekker stort. Verder was alles heerlik. Die uitsigte is pragtig en die huis en stoep is heerlik sonnig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petronella C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella C
Saam met vriende

Wonderful visit and stay. Comfortable, roomy, lovely big garden, convenient.

The furnishing was attractive, beds comfortable, electric blankets, 2 fridges. well-equipped, (gas heaters, gas stove plates, some lights to cope with load shedding). Loads of hot water. Everything worked. Perfect holiday home. Close to walks, town and restaurants, and our host, Fran, was friendly and efficient. A perfect holiday home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V
Saam met vriende

Verblyf was van hoogstaande gehalte. Die huis is ten volle toegerus en uiters netjies.

Baie dankie. Ons het heerlik gekuier en die pragtige groot tuin was voorwaar 'n lushof. Die hondekinders het die spasie baie geniet. Ons sal in die toekoms verseker weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kahara Maluti Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Kahara Maluti Lodge
Eugene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Gesin met tieners

Gesellige en pragtige woning met fantastiese en groot tuin.

Voorwaar 'n lekker kuier en 'n besoek wat ons weer sal doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien D
Gesin met klein kinders

Vrede vir die siel.

Heerlik rustig en groot erf vir kinders om te speel. Netjies en daar is alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soekie R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie R
Saam met vriende

Ons het regtig baie lekker gekuier. Die verblyf was uit die boonste rakke en ons kan Kahara Maluti Lodge aanbeveel.

Ons bespreking deur die webtuiste het seepglad verloop. Al ons verwagtinge is oortref by Kahara Maluti Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie mooi blyplek, genoeg plek vir almal, kan self lekker kosmaak by die huis, baie skoon en word na gekyk.

Die lekker van hom is mens kan afstap dorp toe, mooi uitsig op die berge, lekker ruim vir hele familie en plek vir kinders om te speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune N
Gesin met tieners

Heerlike gerieflike huis.

Huis is sentraal geleë en die tuin is asemrowend. Ons honde het die groot erf so geniet. Huis is baie gerieflik en goed toegerus. Die uitsig na die berg is prentjie mooi. Baie lekker by die kaggel elke aand gekuier. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eckart Z - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eckart Z
Gesin met tieners

A wonderful few days at the beautiful spacious lodge with all the required facilities.

Clarens gets cold at night during the winter season, so electric under blankets would be great addition. There is only 1 heater for the entire downstairs area. The TV should have been equipped with a DStv decoder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prem A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prem A
Gesin met klein kinders

Excellent.

Brilliant place. Loved the large, clean house and gardens. Fran was great to respond to any request.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H
Gesin met tieners

Peaceful.

Peaceful stay in a huge, stunning garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger M
Gesin met tieners

A perfectly located, very spacious, family friendly holiday home.

The lodge is fantastic - loads of space, rooms, gardens etc. Perfectly located for a pleasant walk to the square for eating out/shopping etc. Also central for some very easy to get to walks along the spruit and environs. Safe and secure - and as an added bonus - pet friendly. We're a big family with 4 teenagers and 2 small dogs so the space and the WiFi was greatly appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kahara Maluti Lodge se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, much appreciated.

Kahara Maluti Lodge
Hylton G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hylton G
Gesin met tieners

Dream house in the perfect position!

Kahara Maluti Lodge is a well-sized family home that caters to every kind of hangout and meal - from boardgames to TV to braais and social picnics. We loved the wrap-around patio, the beautiful, well-maintained garden and the prefect proximity to town: a slow 10-minute walk when needed, and far-enough removed to avoid the New Year's karaoke. Clarens is a favourite, and this is the ideal base to explore it from, along with the neighbouring Golden Gate National Park and Fouriesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kahara Maluti Lodge se terugvoer

Thank you for your lovely review!
Warm regards, Fran.

Kahara Maluti Lodge
Andrew C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew C
Saam met vriende

Fantastic long weekend.

Great accomodation, stunning garden. Perfect home to get away and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jason R
Saam met vriende

Great accommodation, so peaceful.

Everything you could need is in the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri K
Gesin met klein kinders

Wat 'n wonderlike plek; die werklikheid was selfs mooier as die mooiste reklame foto's!

Ons familie het heerlik gekuier; die huis is 'n droom - met nog 'n aparte woonstel te huur! Die ligging is fantasties; die berg die bome, digby die stadskern, maar tog stil genoeg om al die voëltjies te kon hoor. Die kersie op die koek is onteenseglik die fantastiese paradys van 'n tuin! Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kahara Maluti Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u lieflike terugvoer ! Hoop om julle gou weer te sien :)

Kahara Maluti Lodge
Marsha B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha B

Beautiful, restful breakaway.

A tranquil place to relax, within easy walking distance of the bustling town square. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanre V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanre V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Lekker huis met mooi groot erf en ’n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daynia B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daynia B

Great family accommodation.

This is a large, comfortable, well equipped house with a beautiful garden. Wonderful for children and pets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met vriende

Is regtig 'n stunning huis, al wat ek sal sê wat hul moet verbeter, is hul duvets. Dis baie dun en dit is koud daar.

Verder is en was dit 'n pragtige huis om in te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 680
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 680
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 680
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 100, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABtIteJxzEvJlvlqati3v7Mcduq0RQ1t18vdZzW6LXV3zxkh0cZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 680 per nag, vir 8 mense 24 5 1 5 100 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518356978699 28.415217285879
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem