Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kairos Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan en Dawine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 38 resensies vir Kairos Home
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Eugene P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P

Fantastical.

Very nice and would recommend to anyone.

Kairos Home se terugvoer

Hi Eugene.
We trust this communication finds you well. Thank you very much for your review. We are sincerely grateful.
We are very glad that you enjoyed your stay and that you would recommend our establishment to anyone.
You are very welcome to visit us again in future.
Kind regards and best wishes,
The Kairos Home team

Kairos Home
Mike V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V

Good stay.

Very comfortable. Neat, clean and friendly.

Kairos Home se terugvoer

Hi Mike
We trust this communication finds you well.
Thank you very much for your review... we are sincerely grateful. We are very glad that you had a comfortable stay in our clean and neat unit.
You are very welcome to visit us again in future.
Kind regards and best wishes
The Kairos Home team

Kairos Home
Gerda T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda T

Pragtige verblyf en baie rustig!

Baie rustig en goeie ligging.

Kairos Home se terugvoer

Hi Gerda
Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel.
Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar.
Ons is baie bly om te hoor dat jy ons rustige en goeie ligging geniet het.
Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek.
Beste groete en wense
Die Kairos Home span

Kairos Home
Johan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johan S

Verblyf was netjies en skoon, maar die eenheid word nie daagliks gediens nie.

Kairos het baie potensiaal. Die tuin is baie mooi. Selfsorgverblyf vir twee persone voldoen nie aan die vereistes vir 'n 4-ster-gradering nie. Daar is geen opwasbak om die skottelgoed goed te was nie, daar is geen houers, bakke, opskeplepels of braaitang nie. Die koste van die verblyf is nie waarde vir geld nie.

Kairos Home se terugvoer

Goeie dag Johan
Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel.
Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar. Ons is baie bly om te hoor dat jy ons baie mooi tuin geniet het. Ons dien nie die eenhede op vakansiedae nie, soos ons met jou bespreek het, a.g.v. vervoerprobleme vir die skoonmaakwerkers.
Vir die studio-eenhede verskaf ons die eetgerei en bakke op versoek a.g.v. die beperkte spasie, soos met jou bespreek is, en het altyd 'n persoon op diens om aan versoekte te voldoen.
Ons neem notisie van al jou terugvoering en sal die nodige veranderinge maak.
Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek.
Beste groete en wense
Die Kairos Home span

Kairos Home
Charles R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles R

Was gemaklik en lekker.

Diens was uitstekend en bestuur was baie hulpvaardig.

Kairos Home se terugvoer

Hi Charles
Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel.
Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar.
Ons is baie bly om te hoor dat jy ons uitstekende diens en hulpvaardigheid baie geniet het.
Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek.
Beste groete en wense
Die Kairos Home span

Kairos Home
Belinda P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda P

Netjies.

Goeie plekkie om te oornag.

Kairos Home se terugvoer

Goeie dag Belinda
Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel.
Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar.
Ons is baie bly om te hoor dat jy jou oornag verblyf geniet het.
Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek.
Beste groete en wense
Die Kairos Home span

Kairos Home
Melanie W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W

Baie vriendelike en netjiese akkommodasie.

Die akkommodasie is veilig en netjies. Ons was hartlik ontvang al was dit reeds laat in die aand. Sal dit beslis voorstel vir akkommodasie in Middelburg.

Kairos Home se terugvoer

Hi Melanie
Ons vertrou die kommunikasie vind you wel.
Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Ons is opreg danbaar vir jou terugvoering. Ons is baie bly dat jy ons akkommodasie en verwelkoming so baie geniet het.
Jy is baie welkom om ons weer in die toekoms te besoek.
Beste groete en wense
Die Kairos Home Span

Kairos Home
René C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C

Dit was skoon en rustig.

Dit was 'n mooi skoon en rustige verblyf. As 'n groot groep kon ons gebruik maak van die buite-sitarea om saam te wees en die kinders het die swembad geniet na 'n warm rit. Ongelukkig het die permanente inwoners ons baie onwelkom laat voel deur ons kort kort aan te gluur.

Kairos Home se terugvoer

Goeiedag René.

Baie dankie vir jou resensie. Julle is baie welkom om weer by ons te kom bly. Ons is bly julle het die tydjie hier by ons geniet. Baie jammer oor die ongemaklikheid wat die permanente inwoners julle laat aanvoel het.

Vriendelike Groete, Kairos Home Span.

Kairos Home
Michelle M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Quick overnight stay.

Was a lovely room, clean and very comfortable with everything you could need.

Kairos Home se terugvoer

Good day Michelle.
We trust this communication finds you well.
Thank you very much for your review. We are glad that you enjoyed our comfortable accommodation and well equipped unit. You are very welcome to visit us again in the future.
Kind regards and best wishes
Kairos Home Team

Kairos Home
Sumandra D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sumandra D

Vriendelike diens. Netjies.

Vriendelik en behulpsame gasvrou. Netjies.

Kairos Home se terugvoer

Hi Sumandra.
Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel.
Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Ons is opreg dankbaar vir jou terugvoering. Ons is baie bly dat jy ons akkommodasie en verwelkoming so baie geniet het.
Jy is baie welkom om ons weer in die toekoms te besoek.
Beste groete en wense
Die Kairos Home Span

Kairos Home
Piet S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S

Baie lekker gebly.

Goeie waarde vir die geld.

Kairos Home se terugvoer

Goeiedag Piet.
Baie dankie vir jou resensie. Julle is baie welkom om weer by ons te kom bly.
Ons is bly dat julle lekker gebly het en dat julle ons blyplek as waarde vir geld beleef het. Ons sien uit daarna om weer van julle te verneem.
Vriendelike Groete
Kairos Home Span.

Kairos Home
Joy B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Joy B

Not as expected.

Advertisement was not accurate. Flat in house was noisier than expected, especially with guests arriving and doorbell ringing in evenings. Is also not self-catering, only take-aways could be heated up. Place to sit in living room for 3 people. Little table to eat for 2 people. Not big enough for a 3 bedroom flat with potentially 5 people to be in the living area at the same time. Perfect for 3 people who only require a place to sleep and refresh and relax a little.

Kairos Home se terugvoer

Hi Joy
We trust this communication finds you well.
Thank you very much for your review. We are sincerely grateful. We take note of your feedback and will address the issues accordingly. The description of the unit that you booked mentions that it only has a basic kitchen with a microwave, kettle, toaster and fridge. We attempted to assist by offering to move you into a full-kitchen apartment, at no additional cost, as soon as it was available for the additional 2 nights that remained of your stay, however, you declined this. We sincerely apologise for any inconvenience.
You are welcome to visit us again in the future.
Kind regards and best wishes
Kairos Home Team

Kairos Home
Koos C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos C

Baie vriendelike ontvangs deur bekwame personeel. Bediening in Afrikaans word baie waardeer.

Die totale indruk wat ons op ons verblyf nahou, is baie positief. Meublement, bed en beddegoed is van uitstekende gehalte. Die omgewing is lieflik stil. Dit is maklik om Kairos aan te beveel.

Kairos Home se terugvoer

Goeie dag Koos, ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar. Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek. Ons is baie bly dat julle so lekker by ons gebly het en dat julle die omgewing so geniet het. Beste groete en wense, Die Kairos Home span.

Kairos Home
Gert G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert G

We enjoyed the warm welcome and hospitality.

The accommodation is well situated and the unit was well equipped, very clean and comfortable.

Kairos Home se terugvoer

Good day Gert,

Thank you very much for your review. We are glad that you enjoyed our comfortable accommodation and well equipped unit. You are very welcome to visit us again in the future.

Kind Regards,
Kairos Home Team

Kairos Home
Anton V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Vriendelik, veilige omgewing, skoon en netjies.

Baie vriendelike ontvangs, die woonstel is skoon en netjies, veilige parkering. Sal weer van Kairos gebruik maak.

Kairos Home se terugvoer

Goeie Dag Anton. Baie dankie vir jou resensie. Julle is baie welkom om weer by ons te kom bly. Ons is bly julle het die tydjie hier by ons geniet.
Vriendelike Groete,
Kairos Home Span

Kairos Home
Yolandi P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi P

Uitstekend!

Sal enige tyd terug gaan, eienaars is vriendelik en gaan uit hul pad om te help. Skoon en netjies! Lekker gebly!

Kairos Home se terugvoer

Goeie dag Yolandi, ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar. Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek. Beste groete en wense, Die Kairos Home span.

Kairos Home
Carla P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carla P

Alles was netjies en skoon.

Ligging is baie goed.

Kairos Home se terugvoer

Goeie dag Carla, Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar. Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek. Beste groete en wense, Die Kairos Home span.

Kairos Home
Ronelle R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle R

Baie lekker

Vriendelike ontvangs. Pragtige netjiese en veilige verblyf. Sal definitief aanbeveel.

Kairos Home se terugvoer

We trust this communication finds you well. Thank you very much for your review, we are sincerely grateful. We are very glad that you loved our hospitality so much. You are very welcome to visit us again in the future.

Kairos Home
Nelis J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis J

Excellent!

We enjoyed our stay at Kairos Home. Reception was very friendly and helpful. The unit was spacious enough for four people to stay very comfortable. Kitchen is very well equipped. Bathroom spotless. Highly recommended.

Kairos Home se terugvoer

Good day Nelis, We trust this communication finds you well. Thank you very much for your review, we are sincerely grateful. We are very glad that you loved Kairos so much. You are very welcome to visit us again in the future. Kind regards and best wishes The Kairos Home team

Kairos Home
Bertus S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus S

Definitief 'n "thumb's up"!

My tegnikus was hoogs tevrede.

Kairos Home se terugvoer

Good day Bertus, We trust this communication finds you well. Thank you very much for your review, we are sincerely grateful. We are very glad that Paul loved Kairos so much. You are very welcome to visit us again in the future. Kind regards and best wishes The Kairos Home team

Kairos Home
Stefna O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefna O

Gerieflike verblyf, maar nodig bietjie opgradering.

Ek sal ongelukkig nie kan sê dat die verblyf 4-ster is nie. Ons het lekker gebly, maar die bank in die sitkamer is baie ongemaklik. Ons voel ook dat die handdoeke bietjie oud is vir 'n plek wat hulself bemark as 4-ster. Die plekkie is baie netjies en dis skoonmaakdame kom daagliks om skoon te maak wat 'n bonus is.

Kairos Home se terugvoer

Goeie dag Stefna,
Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar. Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek.
Beste groete en wense,
Die Kairos Home span.

Kairos Home
Cianwer W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cianwer W

Nice place to stay.

The antique furniture made staying there difficult. Couldn't use the table due to not having enough mats.

Kairos Home se terugvoer

Good day Peter,
We trust this communication finds you well.
Thank you very much for your review, we are sincerely grateful. We are very glad that you enjoyed our beautiful scenery.
Sorry for the inconvenience caused due to the place mats shortage, we have sorted the matter.
You are very welcome to visit us again in future.
Kind regards and best wishes
The Kairos Home team

Kairos Home
Eon D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Eon D

Uiters swak. Geriewe is vuil en uitslaanbank gebreek en nie bruikbaar nie.

Baie swak verblyf, vloere vuil, bank gebreek, verkeerde eenheid en reply op versoek, maar verstaan glad nie die versoek nie.

Stonie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stonie S

Gemaklik en baie gerieflik.

Baie professioneel met goeie diens van die eienaars. Die geriewe was baie skoon in ’n mooi omgewing met veilige parkering. Ons sal dit weer gebruik.

Kairos Home se terugvoer

Goeie dag Stonie Steenkamp
Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel.
Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar.
Ons is baie bly om te hoor dat jy ons gasvryheid en pragtige omgewing geniet het.
Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek.
Beste groete en wense.
Die Kairos Home span.

Kairos Home
Teboho N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teboho N

Super.

The place is nice and quite. The garden and swimming pool were also clean.

Kairos Home se terugvoer

Good day Teboho, we trust this communication finds you well. Thank you very much for your review, we are sincerely grateful. We are very glad that you enjoyed our garden and outdoor facilities. You are very welcome to visit us again in future. Kind regards and best wishes, The Kairos Home team.

Kairos Home
Nompumelelo M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nompumelelo M

Cleanliness and warm welcome.

Quiet place and free spirit. I really enjoyed it. Safe place and clean.

Kairos Home se terugvoer

Good day Nompumelelo,
We trust this communication finds you well.
Thank you very much for your review, we are sincerely grateful. We are very glad that you enjoyed our hospitality and tranquillity.
You are very welcome to visit us again in future.
Kind regards and best wishes,
The Kairos Home team

Kairos Home
Carin B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Puik!

Puik, baie dankie, dit was awesome.

Kairos Home se terugvoer

Goeie dag Carin,

Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel, baie dankie vir jou besonderlike resensie, ons is opreg dankbaar.
Ons is baie bly om te hoor dat jy dit so baie geniet het, julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek.

Beste groete en wense,
Die Kairos Home span

Kairos Home
Santie L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie L

Ten volle tevrede.

Baie sentraal geleë oornag-akkommodasie. Sal dit definitief aanbeveel. Vriendelike ontvangs en rustige atmosfeer is 'n wenner.

Kairos Home se terugvoer

Goeie dag Santie
Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel.
Baie dankie vir jou besonderlike resensie. Ons is opreg dankbaar.
Ons is baie bly dat jy ons ontvangs en verblyf so baie geniet het. Julle is baie welkom om ons weer te besoek.

Beste groete en wense
Die Kairos Home span

Kairos Home
Juan K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan K

Baie dankie. Was beter as wat ek voor betaal het.

Baie netjies. Volledig toegerus en absoluut meer as wat 'n mens voor betaal.

Kairos Home se terugvoer

Beste Juan,
Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou uitsonderlike resensie...ons is baie dankbaar. Ons is baie bly dat ons jou verwagtinge oorskry het en dat jy jou verblyf baie geniet het. Julle is baie welkom om ons weer te besoek.
Beste groete en wense,
Die Kairos Home-span

Kairos Home
Yolande L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande L

Skoon, netjies en goed toegerus.

Sien sterre.

Kairos Home se terugvoer

Goeie dag Yolande
Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel.
Baie dankie vir jou resensie ons is opreg dankbaar.
Ons is baie bly om te hoor dat jy jou verblyf so baie geniet het.
Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek.
Beste groete en wense
Die Kairos Home span

Kairos Home
Paul A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul A

Great stay.

My wife enjoyed the stay and the owners were friendly. Kids loved free Wi-Fi.

Kairos Home se terugvoer

Good day Paul,

We trust this communication finds you well.
Thank you very much for your review, we are sincerely grateful. We are very glad that your wife enjoyed our hospitality and that the kids loved our uncapped Wi-Fi.
You are very welcome to visit us again in the future.

Kind regards and best wishes,
The Kairos Home team

Kairos Home
Anneline S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline S

Het gevoel of ons by huis is.

Is baie vriendelik ontvang en als was netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker. Sal weer daar bly en dit vir enige iemand aanbeveel.

Kairos Home se terugvoer

Goeie dag Gerhard
Ons vertrou die kommunikasie vind julle wel.
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, ons is opreg dankbaar.
Ons is baie bly dat julle gevoel het of julle by die huis is, en die ontbyt geniet het. Ons is dankbaar dat julle ons aanbeveel en weer by ons sal wil bly.
Julle is baie welkom en ons sien uit na julle volgende besoek.
Beste groete en wense
Die Kairos Home span

Kairos Home
Diana F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana F

Meer as wat 'n mens voor kan vra. My voorkeur verblyf in Middelburg van nou af.

'n Op die nippertjie goeie besluit. Wat 'n aangename ondervinding!

Kairos Home se terugvoer

Hi Diana
Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou resensie. Ons is opreg dankbaar.
Ons is baie bly dat jy jou verblyf baie aangenaam gevind het en dat ons jou voorkeer verblyf in Middelburg in die toekoms gaan wees. Ons sien uit daarna om jou weer by Kairos Home te verwelkom.
Beste groete en wense
Die Kairos Home span

Kairos Home
Daleen J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen J

Uitstekende gastehuis!

Die atmosfeer by Kairos is rustig. Ek het verfris gevoel, amper of ek met vakansie was. Die kamers is baie netjies - perfek vir 'n gesin of familie! Die eienaars is gasvry en hulpvaardig.

Kairos Home se terugvoer

Goeie dag Daleen,
Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou resensie...ons is opreg dankbaar.
Ons is baie bly dat jy gevoel het of jy op vakansie was ten spyte dat jy vir besigheid getoer het en dat jy verfris gevoel het. Jy is baie welkom om ons weer te besoek saam met jou familie of alleen.
Beste groete en wense
Die Kairos Home span

Kairos Home
Elma L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma L

Die verblyf was aangenaam en ek sal dit definitief aanbeveel.

Die woonstel was skoon en netjies en is die tweede dag weer skoongemaak met skoon beddegoed. Die eienaars was hartlik en ons het baie tuis gevoel. Die ligging was in ons geval perfek en ook baie naby die inkopiesentrum. Die tuin is 'n lus vir die oog.

Kairos Home se terugvoer

Goeiedag Elma,

Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel.

Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons is baie bly dat julle so tuis gevoel het en die tuin en woonstel so geniet het. Julle is baie welkom om ons weer te besoek in die toekoms.

Beste groete en wense,
Die Kairos Home span

Kairos Home
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Debbie D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Bruid se droom.

Dewine en haar man het die verblyf baie spesiaal gemaak.

Kairos Home se terugvoer

Goeie dag Debbie,
Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Ons is opreg dankbaar. Ons is baie bly dat ons deel kon wees van julle spesiale dag en dat ons kon help om dit 'n droom te maak. Julle is baie welkom om weer by ons te bly in die toekoms.

Kairos Home
Jonathan O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan O

Heerlik gemaklik en vriendelike eienaars.

Heerlik oorgebly by Kairos Home! Vriendelike en gemaklike atmosfeer. Ons plekkie was spotless met heerlike vars jasmyn in die badkamer en kamers! Dankie julle! Sal weer daar kom bly!

Kairos Home se terugvoer

Goeie dag Marle
Ons is baie dankbaar dat jy vir ons terugvoering gegee het oor julle onlangste verblyf.
Ons is baie bly dat julle dit so baie geniet het om by ons te verblyf en ons vriendelike en gemaklike atmosfeer beleef het.
Ons sien uit daarna om julle weer by Kairos Home te verwelkom.

Kairos Home
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hexrivierstraat 9, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjZGQ5ZTAyLTBlNjYtNDg1ZC1iNDM4LWFlZmVlMGI0OTdjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 9 Hexrivier Street Aerorand 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.803509289807 29.445167110451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang