Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari @ Kathu Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen R130 per persoon.
Aandetes is beskikbaar teen R190 per persoon en moet voor 12:00 bespreek word.
Geen rook of Vape word in die kamers toegelaat nie.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Geen skoonmaakdienste is beskikbaar op 'n Sondag nie.
Slegs gaste wat by ons bespreek het, word op die perseel toe gelaat. Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen kaartfasiliteite is beskikbaar nie.
Alle addisionele kostes moet deur EFT of kontant betaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loeriestraat 12, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ba0a9ffb6d7c88afc2b8db7f220cdbc3e78d212b522a957cd6dd172c9e64d5ed46a207a980c2ac153531ce5eadce11a49c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 12 Loerie Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -27.68154 23.04582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem