Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Albert H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Vriendelike ontvangs. Netjiese groot plekke. In die oggend vroeg wakker geword deur 'n vragmotor wat sy enjin in die oggend opgewarm het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André B
Gesin met klein kinders

Had a great stay!

Clean, neat and friendly! Would definitely recommend this for a stay over or a couple of days!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse se terugvoer

Thank you Andre for your valued review and feedback. Much appreciated. It was our pleasure having you stay with us. Hope to see you and your lovely family again in the near future. Kalahari Greetings René and Tobie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Chris S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met tieners

Fantasties, rustig, mooi.

Baie mooi plek, sal vir seker weer daar oorslaap, alle geriewe werk perfek, gasvrou baie vriendelik, ons selfs bederf met roosterkoeke wat baie lekker was, top kampplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Ignatius. Baie dankie vir jou resensie en terugvoer. Word opreg wardeer. Dit was ons plesier dat jy en jou familie hier by ons gebly het. Glo ons sal mekaar weer in die nabye toekoms sien. Mooi loop. Kalahari Groete René en Tobie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Allen D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant guesthouse.

An excellent braai area and very conveniently situated for travellers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse se terugvoer

Good day Allan. Thank you for your valued review and feedback. Much appreciated. It was our pleasure having you staying here. Hope to see you guys again in the near future. Take care. Kalahari Greetings René and Tobie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Christo P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalahari-kuier.

Heerlik, vriendelike Kalahari-kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Christo. Dankie vir jou resensie. Wardeer opreg. Was ons plesier om julle te ontmoet het. Hoop ons sien mekaar weer in nabye toekoms. Mooi loop Kalahari Groete René en Tobie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Carien B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon en opregte Kalahari-gasvryheid.

Kamppeerplek is netjies en op gras. Eie ablusiegeriewe per kamppeerplek wat skoon en netjies is. Rene is gasvry en het vir ons elkeen 'n roosterkoek gegee met aankoms. Sal vir seker weer hier kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Carien. Dankie vir jou resensie en terugvoer. Wardeer opreg. Dit was vir ons n voorreg dat julle by ons gekamp het. Was lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien mekaar weer in die nabye toekoms. Mooi loop. Kalahari Groete René en Tobie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Coenraad D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genoeglike eenheid om te oornag.

Baie vriendelike gasvrou. Die eenheid is baie netjies en skoon. Gasvrou het baie seker gemaak dat ons alles het wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Coenraad vir jou waarde volle resensie en terugvoer.
Word opreg wardeer.
Dit was ons voorreg om julle hier by Kalahari Camelthorn te akkommodeer.
Hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Kalahari Groete
René en Tobie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Lorraine M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

'n Ideale oorblyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou resensie. Wardeer opreg. Bly jul het jul tyd hier by ons geniet. Glo ons sien mekaar weer in die toekoms.

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Renske V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice!

Good ablution, nice fireplace, green grass.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse se terugvoer

Thank you Renske for your valued review, much appreciated. It was our pleasure having you camping at Kalahari Camelthorn Caravan Park and Guesthouse.
Hope to see you again in the near future.
Kalahari Greetings
René and Tobie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Heinrich D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste kamp in die Kalahari.

Vriendelike diens. Groen gras om op te kamp en netjiese geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Heinrich vir jul waardevolle resensie. Wardeer baie. Was lekker gewees om julle te ontmoet. Hoop ons sien jul weer hier by Kalahari Camelthorn in die toekoms.
Kalahari Groete
René en Tobie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Elmarie T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap op pad na die Kgalagadi Oorgrenspark.

Pragtige, goed toegeruste eenheid. Netjies en silwerskoon. Volledig toegeruste kombuis. Vriendelike en behulpsame gasvrou, Renee laat dit voel asof mens tuisgekom het. Ek sal die gastehuis onvoorwaardelik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Elmarie, vir jou waardevolle resensie. Dit word hoogs wardeer. Dit was so lekker gewees om julle te ontmoet, en hoop dat ons julle weer gou hier by ons sal sien.
Kalahari Groete,
René en Tobie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Dorothy S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uitmuntend!

Vriendelike ontvangs, René laat jou soos familie voel. Lieflike atmosfeer en pragtige dekor. Uiters goeie beddens wat 'n groot verskil maak as jy heeldag op die pad is. Alles wat jy nodig het. Volpunte! Ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Dorothy vir jou waardevolle resensie. Ons wardeer dit opreg.
Bly julle het julle tydjie hier by ons geniet. Dit was beslis lekker gewees om julle te ontmoet. Hoop julle sal weer in die toekoms hier by ons kom draai.
Kalahari Groete
Rene' en Tobie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Mavis K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mavis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and helpful hosts!

Lovely, neat facilities, especially the camping sites.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse se terugvoer

Thank you, Mavis, for your valued report.
Kalahari Greetings,
Rene' and Tobie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Marcelle L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle L
Saam met vriende

Baie netjies.

Netjiese selfsorgeenheid. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse se terugvoer

Beste Marcelle,

Baie dankie, ons wardeer jou resensie. Hoop om julle weer in die toekoms by ons te kan verwelkom.

Kalahari-groete,
Rene' en Tobie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Willem E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem E
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie nice uitleg. Gerieflike ablusie geriewe. Baie dankie Rene vir die roosterkoeke, dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse se terugvoer

Beste Willem,

Baie dankie vir jou waardevolle resensie. Dit was ons plesier om julle hier by ons te laat oorbly. Hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te kan verwelkom.

Kalahari-groete,
Rene' en Tobie

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 95 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal Kameel-straat 95, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA565eff3ef3063acc27ca31adbc0ff59294034b53168cd2bd2880fc7187393f27fd1f89046c3bcb63e2735eddd088c18f3b76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 95 Vaal Kameel Street Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.981494314158 20.782054969575
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem