Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Game Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kalahari Game Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Kalahari Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
John C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Saam met vriende

Fantasties!

Rustige omgewing met wild reg by jou kampplek. Pragtige 4x4 roete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert H
Saam met vriende

Fantastiese ligging. Gasvrye mense.

Pragtige plaas met wild, 'n 4x4-roete en swembad. Kampeerplekke is besonders. Groot met eie ablusie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anjoret V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anjoret V

'n Weggesteekte oase wat almal verras het.

Kalahari Game Lodge was 'n onverwagte verrassing. Die staff, veral Nelson, was so professioneel en behulpsaam. 'n Lafenis tussen rooi duine. Dié plek sien ons definitief weer. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kampterrein.

Ons het baie lekker gekamp. Elke kampplek het sy eie ablusiegeriewe, met 'n "donkie" wat jy stook vir warm water. Dit het die experience nog lekkerder gemaak. Ons het dit geniet dat ons in die duine kon gaan stap. Die fasiliteite is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R604
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R604
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R604
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandheuwel 325, Mata-Mata, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGzvITEqb88d1kZpMtIUEgyS3lXe3HCD5vy7997zkb0eQQobvR7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R604 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Farm Sandheuwel 325 Mata Mata 0000 Karas 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.657067713959 19.882091273312
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem