Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandheuwel 325, Mata-Mata, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R604 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Kalahari Game Lodge is 'n luukse, privaat wildplaas naby die Kgalagadi Oorgrenspark aan Namibië se suidoostelike grens. Dié oase,word omring deur rooi sand en is net 18 km wes van die Mata-Mata-grenspos, wat maklike toegang aan Namibiese en Suid-Afrikaanse besoekers bied.

Dié lodge beskik oor 8 luukse en suite-chalets met plafonwaaiers, lugversorging en muskietnette. Elke chalet het 'n privaat stoep met 'n idilliese uitsig oor die Auobrivier en die duine in die verte.

Kalahari Game Lodge bied ook 6 eksklusiewe kampeerterreine teen die prentjiemooi Auobrivieroewer. Dié kampeerterreine is sowat 100 m van mekaar af. Elke kampterrein het privaat ablusiegeriewe, opwasgeriewe en daar is sonkrag vir die ligte en 'n donkie-geiser vir warm water. Die kampeerterreine word daagliks skoongemaak.

Daar is ook 'n privaat restaurant, swembad-area en kroeg waar gaste lekker kan ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Kalahari Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kalahari Game Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 5

Ligging

  • Sandheuwel 325, Mata-Mata, 0000, Karas
  • Gaste dink Kalahari Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R604
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R604
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandheuwel 325, Mata-Mata, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGzvITEqb88d1kZpMtIUEgyS3lXe3HCD5vy7997zkb0eQQobvR7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R604 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Farm Sandheuwel 325 Mata Mata 0000 Karas 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.657067713959 19.882091273312
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem