LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kalahari Gateway Hotel | LekkeSlaap
+20

Kalahari Gateway Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 19, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 365 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Kalahari Gateway Hotel is in die hartjie van die Noordwes-Kaap geleë, net 40 km vanaf die legendariese Augrabies Waterval, op die roete na Namakwaland met sy asemrowende lenteblomme.

Verblyf word gebied in 26 standaardkamers, 5 slaapkamers by die swembad, 8 selfsorg-eenhede en 9 selfsorg-dubbeleenhede vir 2 tot 4 gaste. Sommige van die kamers het uitsigte oor die tuin en swembad. Al die kamers het lugversorging, 'n TV met DStv en WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, rolstoelvriendelike geriewe, veilige parkeerplek en 'n sushi-toonbank in. Dit is ook troeteldiervriendelik. Die hotel het ook 'n nuwe casino op die perseel.

Die Wall Street Conference Suite het plek vir tot 150 gaste en is gepas vir enige geleentheid. Ons KG se Konferensiesaal kan tot 20 persone akkommodeer, en is ideaal vir kleiner groepe en wegbreek-sessies.

Doendinge naby ons sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 18 resensies vir Kalahari Gateway Hotel
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Voortrekkerweg 19, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Gateway Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 365
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 365
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 19, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzOGEzYTU4LTUwYWUtNDdkOC1hYzE4LTZiMGU3NzIyYzgxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 365  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 19 Voortrekker Street Kakamas 8870 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.775972499868 20.624245405197
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!