- Slaapplek vir 47 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Uitsig, Upington, 8800, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kalahari Guesthouse & Farmstall is net 50 km van Upington af in die hartjie van die Kalahari.
Verblyf word gebied in 3 gastekamers wat individueel opgemaak is, 'n boskamp en kampeerplekke.
Die gastekamers deel 'n gemeenskaplike leefarea en 'n kombuis. Die leefarea het 'n TV met 'n volle DStv-pakket en die kombuis is goed toegerus. Die kamers is in 'n huis met 'n mooi tuin geleë wat gereeld onderhou word met 'n swembad en 'n lapa-area met 'n braaiplek.
Die boskamp staan bekend as Die Uitsig en dit beskik oor 'n privaat badkamer, gemaklike beddens en 'n kosmaakarea met toebehore.
Die kampeerterrein is by die dam geleë en dis heeltemal privaat en veilig. Daar is 'n ablusieblok en 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe.
Die dam op die plaas is 'n tuiste vir 'n verskeidenheid voëlsoorte, so dis die ideale wegbreekplek vir voëlkyk-entoesiaste. Daar is ook 'n voetslaanpaadjie al langs die dam met voëlkyk-plekke en 'n kano. Dan is daar ook 'n rits produkte soos tuisgemaakte biltong, droëwors, ingelegte produkte, Kalahari-lam en geskenkies vir jonk en oud by die padstal te koop.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Farm Uitsig, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Kalahari Guesthouse & Farmstall het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Uitsig, Upington, 8800, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 47 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang