LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kalahari Guesthouse & Farmstall | LekkeSlaap
+47

Kalahari Guesthouse & Farmstall

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Kalahari Guesthouse & Farmstall
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Francois J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Hout en ys beskikbaar en mens kan die Kalahari-natuurskoon geniet.

Ons het in Boskamp2 gebly. Die grasdakhuisie se mure is van doringtakke met 'canvas' aan die binnekant. Al die seile kan oprol. Gevolglik is daar deurentyd 'n heerlike, koel luggie wat die huis afkoel. Hoewel snikheet buite, was die huisie heerlik koel. Die 'kombuis' is 'n buite-kookskerm met 'n 2-plaatgasstoof en 'n wasbak en 'n heerlike vuurput! Die enigste negatiewes omtrent ons verblyf: daar is nie 'n yskas nie, en die dam was kurkdroog.

Cathy S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige afgesonderdheid met groot hemel en 'n wonderlike gevoel van vrede.

'n Pragtige oorstop op die pad na die Kgalagadi. Die tentkamp is met liefde gebou met persoonlike elemente oral. Alles is gerieflik en veilig en ons het 'n heerlike braai in ons lapa gehad en 'n gemaklike nagrus.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Quiet solitude with big sky and an amazing sense of peace.

A lovely stopover on the way to the Kgalagadi. The tented camp has been built with love with personal touches everywhere. Everything is comfortable and safe and we had a lovely braai in our lapa and a comfortable night's rest.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met klein kinders

Ongelooflik mooi en rustig by die dam.

Boskampe het alles gereed vir 'n lekker rus. Geen selfoonsein maak dit perfek om bietjie afgesluit te wees.

Heiltje V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heiltje V

Netjiese, stylvol en rustige plaasverblyf.

Baie stylvolle, netjiese en rustige plaasverblyf met aangename eienaars. Ons sal hierdie aangename oornagverblyf vir almal kan aanbeveel.

Betsie M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie M
Enkelreisiger

Gasvryheid is tops!

Kalahari Guesthouse and Farmstall is die mees gasvrye plek waar ek nog gebly het! Die gastehuis is perfek geleë langs die hoofpad en mens kan kies tussen gastehuis kamers of 'n boskamp. Albei ewe netjies, skoon en ten volle toegerus! Ek het baie lekker gebly ... en boonop is ek elke dag bederf met plaasvars melk so reg uit hulle eie melkkoei se speen. Ek beveel hulle beslis aan!

Ronel E - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Absoluut fantasties. Ons het hier oorgeslaap op pad Kgalagadi toe. Sal dit enige tyd aanbeveel. Kon ons karavaan se kragpunt inprop vir die nag en die watertenk volmaak voor ons gery het. Baie dankie!

Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 144 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsig Plaas, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyYzZiMDJkLTQzMmItNGY2My1hNWYxLWQ4YzBjYjNjNjRhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R200  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Farm Uitsig Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.059719444444 21.02575
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!