Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Sands Gastehuis

TJ se 1-slaapkamer
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is gemeubileer met 2 enkelbeddens, wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die kamer het 'n privaat badkamer en beddegoed en handdoeke word verskaf. Die eenheid beskik nie oor 'n kombuisie nie, maar n yskassie,'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe, is wel beskikbaar. Daar is ook 'n TV met 'n DStv-hotelpakket, lugversorging en privaat braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Maaltye en wasgoeddienste is beskikbaar op versoek.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom op versoek.
Lonkies is 'n huis met 3 slaapkamers en 'n woonstel ? gaste kan die huis sonder die woonstel bespreek, óf die huis alleenlik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinwoonstel
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het lugversorging en is gemeubileer met 3 enkelbeddens, waarvan 2 in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die woonstel is dus ideaal vir 3 gaste. Die en suite-badkamer beskik slegs oor 'n stort. Beddegoed en handdoeke word verskaf, asook elektriese warmkomberse in die winter. Die kombuis is toegerus met 'n snappy chef, elektriese braaipan, n gasbrander, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor 'n TV met volledige DStv. Privaat braaigeriewe .

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Maaltye en wasgoeddienste is beskikbaar op versoek.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom op versoek.
Lonkies is 'n huis met 3 slaapkamers en 'n woonstel ? gaste kan die huis sonder die woonstel bespreek, óf die huis alleenlik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Khoi
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied 1 slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die eenheid het 'n en suite-badkamer wat ingerig is met 'n bad en handstort. Beddegoed en handdoeke word verskaf, asook elektriese warmkomberse in die winter. Die eenheid beskik nie oor 'n kombuisie nie, maar is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, eetgerei en breekware en koffie- en teemaakgeriewe en n gasbrander. 'n TV met 'n DStv-hotelpakket is beskikbaar. Die eenheid bied ook privaat braaigeriewe en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Maaltye en wasgoeddienste is beskikbaar op versoek.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom op versoek.
Lonkies is 'n huis met 3 slaapkamers en 'n woonstel ? gaste kan die huis sonder die woonstel bespreek, óf die huis alleenlik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Willa's
Vanaf
Vanaf R990
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n gasbrander, elektriese tweeplaatstofie met 'n oond, mikrogolfoond, yskas, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV en lugversorging. Daar is ook onderdakparkeerplek en 'n privaat braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Maaltye en wasgoeddienste is beskikbaar op versoek.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom op versoek.
Lonkies is 'n huis met 3 slaapkamers en 'n woonstel ? gaste kan die huis sonder die woonstel bespreek, óf die huis alleenlik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
TJ se 2-slaapkamer
Vanaf
Vanaf R1 850
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 en suite-slaapkamers, met 'n stort in elke badkamer. Daar is 2 enkelbeddens in elke kamer. Beddegoed en handdoeke word verskaf. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Besoekers kan in die sitkamer, wat beskik oor 'n TV met 'n DStv-hotelpakket, ontspan. Daar is ook lugversorging en privaat braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Maaltye en wasgoeddienste is beskikbaar op versoek.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom op versoek.
Lonkies is 'n huis met 3 slaapkamers en 'n woonstel ? gaste kan die huis sonder die woonstel bespreek, óf die huis alleenlik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Elna
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied lugversorging en 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word verskaf, asook elektriese komberse in die winter. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Besoekers kan in die sitkamer, wat beskik oor 'n TV met 'n DStv-hotelpakket, ontspan, óf gebruik maak van die privaat braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Maaltye en wasgoeddienste is beskikbaar op versoek.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom op versoek.
Lonkies is 'n huis met 3 slaapkamers en 'n woonstel ? gaste kan die huis sonder die woonstel bespreek, óf die huis alleenlik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kliphuis
Vanaf
Vanaf R3 500
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis het 3 en suite-slaapkamers, 'n sitarea en 'n kombuis. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Een van die badkamers het 'n stort en 'n bad, en die ander 2 badkamers het slegs 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, Gem-koolstoof, gasstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n spens toegerus. Die sitarea het 'n TV. Die huis het 'n groot stoep.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Maaltye en wasgoeddienste is beskikbaar op versoek.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom op versoek.
Lonkies is 'n huis met 3 slaapkamers en 'n woonstel ? gaste kan die huis sonder die woonstel bespreek, óf die huis alleenlik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 142/1, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExMzllM2U5LWYzOWUtNGVmZi05NzE0LTE4MTUzYzdkMzk2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Plot 142/1 Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.98084 20.78169
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem