Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Trails Nature Reserve and Meerkat Sanctuary

2-Enkelbed-kamers met 'n gedeelde badkamer
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is in die hoofgebou en het elk 2 enkelbeddens. Die kamers bied toegang tot 2 gemeenskaplike badkamers oorkant die gang. Verder het albei kamers toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tripelslaapkamer - Gedeelde badkamer
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is in die hoofgebou en het elk 3 enkelbeddens. Die kamers het toegang tot 2 gemeenskaplike badkamers oorkant die gang. Verder het die kamers ook toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelbed- en enkelbed- en suite-kamers
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is in die hoofgebou geleë. Hulle is ideaal vir ouers met kinders, aangesien albei kamers oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed beskik. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Hierdie 2 kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Privaat Chalet
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié privaat chalet is 2 km vanaf die hoofgebou, maar nogsteeds op die plaas geleë, en beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het. Die chalet het sy eie kombuis wat volledig toegerus is, 'n badkamer, 'n eetkamer en 'n patio met braaigeriewe. Verder kyk dit uit oor 'n watergat waar verskeie wild kom water drink.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Alpha, David Kruiper Munisipaliteit, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2OWI4ZmFhLWU0YTktNGVhMy05MThmLTM1MWExNzNmYjNlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Farm Alpha David Kruiper Municipality 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 08:00-20:00 11:00 -26.773833333333 20.631666666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem