Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Trails Nature Reserve and Meerkat Sanctuary

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 50 resensies vir Kalahari Trails Nature Reserve and Meerkat Sanctuary
Netheid
3.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Karin S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, goed vir siel, lekker gestap.

Baie lekker en lekker tussen duine geloop. Meerkatte was 'n belewenis in die natuur. Net een probleem. Ons het hout met vertrek betaal. Dit kos toe R100 'n sakkie! Vind dit baie duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Het ons verblyf vreeslik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda H

Onvergeetlike hemelse ervaring.

Mareli is die heelbeste meerkat- en dieremamma. Ons het so baie van haar geleer, en lewenslange herinneringe geskep. Báie dankie daarvoor, Mareli!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet V
Gesin met tieners

Aangenaam verras.

Baie veilig en geleë. Ons het heerlik gekuier. Mareli is regtig vriendelik en behulpsaam. Meerkatte vreeslik oulik. Sal definitief weer gebruik as ons Kgalagadi toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Abraham S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale ligging, maar teleurstellende verblyf.

Die verblyf is baie basies en kom onnet voor. Die fasiliteit kort dringende opknapping. Verf dop af, meubels kreun en kraak, party krane werk nie behoorlik nie. Sal nie weer daar bly nie. Die krag was afgeskakel (nie beurtkrag nie) met ons aankoms, met yskasdeure oop. Ons moes 'n paar uur wag vir warm water en koue bier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S
Enkelreisiger

Eenvoudig maar skoon en verwelkomend.

Al is die hoofhuis oud, word dit mooi opgepas en dit voel soos 'n home from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lillian B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Staff friendly, well situated.

The stars were amazing, meercats were cute. We were thankful for the mosquito nets over the beds!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie W
Saam met vriende

Vriendelike, gasvrye diens en oulike meerkatjie!

Soos altyd is ons gasvry ontvang, en ons kon vir klein Paddington, die baba meerkat ontmoet. Dit bly my gunsteling verblyf naby Kgalagadi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christien S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien S
Saam met vriende

Excellent!

Brilliant location, a spectacular view from the dunes at sunset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Austin R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Austin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and relaxing.

My wife and I enjoyed our stay. The meerkats were very cute.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet.

Nice location - very quiet at night. Braai every night is a must!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het twee nagte oorgebly en 'n heerlike rusdag geniet.

Die Chalet is basies, maar met al die nodige geriewe. Ons het heerlik geslaap, die stilte is wonderlik en die sterre teen 4 uur in die oggend is asemrowend. Dit sal gaaf wees as bv. die yskas aangeskakel word voor jy arriveer. Die absolute laagtepunt was dat daar nie een meerkat te sien was nie. Blykbaar het die kolonie Botswana toe getrek. So die foto's op hulle webblad is misleidend. Jy verwag om pragtige foto's te kan neem, en dan is daar nie een nie. Ons voel hulle behoort jou te waarsku dat dit nie altyd die geval is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet B
Gesin met tieners

Rustige omgewing in natuur.

Dis 'n lieflike stil omgewing. My kinders het die meerkatte geniet. Die chalet is redelik "rustic". Die messegoed veral was nie van 'n goeie standaard nie en plek-plek was daar spinnerakke (wat bietjie oud gelyk het) in van die hoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel P
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig. Baie stil en naby aan natuur.

Het voldoen aan al ons vereistes. Bietjie onrustig vir iemand wat van die stad af kom en deure wat nie gesluit word. (Neem aan die area is baie veilig). Kon lekker afskakel. Geen Vodacom-sein. Die ander selfoonnetwerkverskaffers het sein. Baie interessanthede rondom die meerkatprojek. Personeel is baie gasvry en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clare H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clare H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Conveniently close to Kgalagadi. Hosts Richard and Mareli very hospitable. Mareli was very knowledgeable about the varied birdlife and the meerkat she is currently rehabilitating. Comfortable clean beds and extensive kitchen and lounge/dining area.

Mareli took us on a walk up onto the red dunes to see the glorious sunset where she told us more about the Meerkat colony. We were also able to walk on our own through the veld and dunes, observing birds.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Discover the magic of the Kalahari.

I told Richard, there is something about this place, it is a presence that you can feel. Something extraordinary special. His answer. It is magic, sometimes I get a glimpse of it, my mother has found it. The secret of the Kalahari. . Will you find it? Maybe you need to go and see. Then the Meerkats, each one with its own personality, the interaction with them will stay with you forever. The guesthouse is a great opportunity to meet new friends. Beautiful campsites, some with its own ablution block. Then the tree camp for the more adventurous travellers. Next time I will take a big group to experience this life-changing environment. A must-see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Gemsbokke het 200 meter van ons water gedrink.

Dit is 'n baie goed toegeruste kliphuis waar ons oornag het. Drie kilometer van die plaashuis af met 'n heerlike stoep waar jy kan ontspan. Net jammer ons het nie een meerkat gesien nie, hulle was in die veld en die eienaar kon ons nie sê wanneer hulle sal terug wees nie. Hulle gaan van tyd tot tyd veld toe en bly daar vir 'n ruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giorgio V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giorgio V

Nice stay and very well organized outdoor experiences. Hosts very friendly and helpful.

Outdoor experiences very interesting, informative and a lot of fun. We stayed at the chalet which is in a natural location (jackal, springbok, birds, tortoises).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah A
Saam met vriende

Friendly welcoming, wonderful meerkats!

Kalahari Trails Nature Reserve and Meerkat Sanctuary was a good value budget stay under the roof and in proper beds after camping in KTF Park. The staff was welcoming and friendly, happy to chat about the background and tell us about the meerkats. The bonus was that Maryke was willing to brave the storm and fetch burgers for us from one of the other facilities in the area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan N
Gesin met klein kinders

Ons is vriendelik ontvang en twee netjiese kamers.

Spesiale dank aan Richard wat op Oujaarsaand aan ons die chalet gegee het om as 'n gesin die laaste aand deur te bring en so ook toe te sien dat ons 'n rustige nag sal hê en nie deur ander rumoerige gaste gepla word nie. Baie onselfsugtig, baie deur ons waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jimmy L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jimmy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Dit is maklik om daar uit te kom en jy word hartlik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met vriende

Kuier lekker saam met meerkatte.

Hoewel die fasiliteite met bietjie opknapping kan doen, bied dit steeds goeie waarde vir geld en is die interaksie met die meerkatte rondom die huis 'n baie interessante ervaring. Het baie geleer, lekker geslaap in die Kalahari-lug en die ondervinding terdeë geniet. Die ligging net suid van die Kgalagadi Nasionale Park is puik, want ons kon van Nossob af deurry en die namiddag by Kalahari Trails wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T
Gesin met klein kinders

Dit was baie mooi in die veld en baie privaat

Ons het in die huisie gebly in die bos. Baie mooi skoon met 'n lekker stoep voor waarop ons kon braai. Lugverkoeling in die kamer en sitkamer het dit lekker koel gemaak na 'n lang dag op die pad. Daar is 'n watergat voor die huisie en ons her paar bokke en volstruise daar gesien. Dit is ook lekker naby die Kgalagadi ingang en ons was lekker vroeg by die hek die volgende oggend. Sal hulle weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise L

It was a great experience.

Hosts were very friendly and very helpful. Beautiful view and sunset across the Kalahari. Nice lapa outside for a braai. Great for stargazing as there is no light pollution. It was nice to meet all the meerkats and Biltong the blue wildebeest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marene V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marene V
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf.

Die chalet is naby die pad en die verkeer op pad park toe is bietjie steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henning V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henning V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid van die Kalahari die beste.

Alles is skoon en netjies. Lekker gebly en die rustigheid van die natuur ervaar. Miskien dalk beter voorsiening maak vir die koue wintersnagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieke S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige Kalahari plaas met die kostelikste meerkatte as verwelkomings-kommitee.

Ons is vriendelik en vrolik ontvang deur Marili en die paar meerkatjies. Sy is 'n borrelende bron van kennis oor die diertjies en hul gewoontes. Dit was 'n heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice. Felt the Kalahari there. Beautiful meercats. Had a wonderful time.

Lovely stay. 33 km from Kgalagadi. Room was nice and the welcoming party by the meercats was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

No mobile phone access or WiFi at cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer

Lekker naby aan Kgalagadi. Baie stil, net 'n kar nou en dan wat jy hoor omdat dit naby die pad is. Heerlik rustig en sterrekykers sal ook die uitsig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Very very nice stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia D
Saam met vriende

Rustige wegbreek.

Die meerkatte en vriendelike Mareli het ons verwelkom en van vars water voorsien. Na 'n groot braaivleisvuur in die privaat chalet het ons ingekruip in skoon wit linne. Geen luukse, maar alles wat jy nodig mag hê. Ons was net so 35 km van Kgalagadi se ingang wat gemaak het dat ons vroeg deur die hek kon beweeg. Na 'n dag sy rondry kon ons weer oorslaap en het ekstra hout gekoop vir nog 'n vuur en gesellige saamkuier op die stoep wat uitkyk oor die watergat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig.

Netjiese verblyf op 'n lekker stil plaas in die Kalahari.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonette S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette S
Gesin met tieners

Goed geleë naby Kgalagadi. Goed ingerig met lekker plaasatmosfeer.

Baie vriendelik ontvang. Baie redelike prys vir die private huis. Stil en rustig en binne 30 minute se ry vanaf Kgalagadi. Huis is baie privaat en netjies met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fritz H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fritz H
Saam met vriende

Die cottage was heel OK.

Kort 'n bietjie onderhoud, veral aan die loodgieterskant. Toilet wat lek ens. Ligging is fantasties en daar is baie wild op die plaas en 'n drinkgat voor die cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M

Excellent value for money.

Our group of 12 SanParks Honorary Rangers: West Coast Region were able to meet and get together at Kalahari Trails in comfort before moving on into more remote regions of the Kgalagadi Transfrontier Park! This was a brilliant stopover for us. We had the farmhouse to ourselves which gave us the opportunity to sort out the logistics of the group. The location is excellent for a bush camp group going into the Kgalagadi Transfrontier Park (25 kms from the entrance) and proved to save valuable travelling time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Enkelreisiger

Pragtige natuur met rooi duine en rustige kamp waar ek kon ontspan na 'n lang pad vanaf Somerset-Wes!

Ek het twee aande oornag. Afgekampte kamparea, veilig en baie netjies. Elke staanplek het 'n afdak vir skaduwee. Braaigeriewe per staanplek. Die rooi duine is sommer direk agter die kamparea. Was wonderlik om net te kon rondstap, die stilte inneem en die asemrowende sonsopkoms en sonsondergang afneem, wat wonderlik was. Dis veilig! Die enigste deel van my verblyf wat ek voel wel aandag kort, is die opwasarea en badkamers kort opgradering. Tog was daar elke aand lekker warm water om te stort. Henning is 'n nuwe bestuurder, vriendelik en behulpsaam en het gesê dat daar in die nabye toekoms aandag gegee gaan word aan die bogenoemde probleme. Stokkies meerkatte tog te oulik. Kosbaar om hulle te kon dophou. Ek dink dis 'n baie goeie oornagplek voordat jy die Kgalagadi ingaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D
Besigheidsreis

Pleasant but ablutions need attention.

A bit run down. Seems they are trying to upgrade. Very convenient to stay over before visiting the Kgalagadi Park.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam maar die ablusies het aandag nodig.

'n Bietjie afgeleef. Dit lyk of hulle probeer opgradeer. Baie gerieflik om daar oor te bly voor jy Kgalagadi Park toe gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aretha S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aretha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie oorslaapplek op pad Kgalagadi toe.

Vriendelike personeel wat ons ontvang het, behulpsaam met alles. Ons kon rustig braaivleis maak, alle kombuisgeriewe was daar. Daar was verskillende ekskursiemoontlikhede om die bonus van die verblyf verder te geniet: die stokstertmeerkatte! Netjiese oorblyplek aan te beveel in die hartjie van die Kalahari!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meerkat fun on a beautiful farm.

The farm is beautiful and it was a wonderful experience to do the walk on the dunes with Eben and Katrina. We learned to much! My husband and I walked on farm and we were not always sure where we were. Pity that there are no official trails as it is a beautiful farm and well planned trails could add to the value to this property. Eben and Katrina also took us for a night which was fun and very cold! Of course experiencing the meerkats is very special en fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak.

Dis soos 'n jeugherberg, met heelwat geraas a.g.v. van argitektuur. Geriewe basies. As jy jonk is, is dit miskien aanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Phillip B
Saam met vriende

A joke.

Rubbish. A waste of time and money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisl M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisl M
Enkelreisiger

Very reasonably priced accommodation. The highlight was meeting Prof Anne and the meerkats and to spend time photographing the meerkats.

Staying on the premises enabled me to spend the last and first light of day to photograph the meerkats.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te duur vir dit wat jy kry.

Handdoeke en lakens skoon en nuut, baie lekker warm water, personeel vriendelik, dit is die positiewe kant. Huis buite, badkamers, teëls, kombuis, eetgerei, beddens, matrasse en braaigeriewe kort 'n hele oordoen, dit is die negatiewe kant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, fasiliteite het groot potensiaal, bietjie verwaarloos.

Lekker oornagplek om vroegdag by die Kgalaghadi te kan ingaan. Die Red Dune Route en die Meerkat Sanctuary is 'n moet. Daar is baie potensiaal, kliëntediens is bietjie nagelaat en die fasiliteite is verwaarloos. Tog sal ons weer teruggaan. Omgewing is ONGELOOFLIK mooi en RUSTIG.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plattelandse atmosfeer.

Baie interessante belewenis om die meerkatte te kon sien in hul omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Trails Nature Reserve and Meerkat Sanctuary se terugvoer

Dear Marlie, thank you very much for your kind words. I am glad that you enjoyed the experience, because it is unique. Best wishes, Anne.

Kalahari Trails Nature Reserve and Meerkat Sanctuary
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Alpha, David Kruiper Munisipaliteit, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2OWI4ZmFhLWU0YTktNGVhMy05MThmLTM1MWExNzNmYjNlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Farm Alpha David Kruiper Municipality 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 08:00-20:00 11:00 -26.773833333333 20.631666666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem