Kaleidoskoop
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shearwaterrylaan 17, The Astons, Eenheid 4, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kaleidoskoop is 'n woonstel met 'n see-uitsig op die eerste verdieping in Astonbaai. Dit is naby restaurante en winkels.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien ook as 'n ontbythoekie en lei na die sitarea met 'n rusbank en 'n dagbed. Daar is 'n etenstafel met stoele en 'n binnebraai-area.
Die woonstel het 'n paadjie wat na die strand en veilige parkeerplek op die perseel lei. Daar is 'n gedeelde swembad in die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Kaleidoskoop sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gail Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande op LekkeSlaap 6
Ligging
- Shearwaterrylaan 17, The Astons, Eenheid 4, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Kaleidoskoop het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Astonbaai Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shearwaterrylaan 17, The Astons, Eenheid 4, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom