Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalfieswals

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Kalfieswals
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Bevan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan C
Gesin met tieners

Perfect getaway to detox the city life.

Absolute peace and quiet without the city craze. Tech detox and a perfect example of what is actually important to the family. We were able to take the dogs along and they had a blast with long walks with the kids in the farmland every day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Gesin met klein kinders

Lekker plaaswegbreek.

'n Heerlike plaaswegbreek in die stilte van die natuur, koeie, skape en honde. Betsie was baie behulpsaam en vriendelik en het ons seuntjie laat help met die lammetjie wat bottel drink. Perfekte bestemming om kinders bloot te stel aan plaaslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalfieswals se terugvoer

Dit was n plesier om Yolandi en familie by ons te he en lekker om hul seuntjie rond te wys. Yolandi het vir my die mooiste klippe geverf van plaasdiere.

Kalfieswals
George C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar leer jy tyd waardeer.

Ons dra baie bagasie saam in die lewe. Daar leer jy dat dit onnodig is en jy met baie minder klaar kan kom. Om daar te plat op die grond te gaan sit en die donkie te stook vir jou eie warm water, vat jou ver terug. Om die skapies en beeste te sien maak jou gelukkig. Daar besef jy dat alles 'n gejaag na wind is. Die gasvryheid van ons plaasmense is besonders. Dit maak dat ek lief is vir die land en sy mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eg plaaservaring.

Vriendelike verwelkoming. Ons het dit baie geniet en ons dogtertjie wou nie huis toe gaan nie. Absolute plaaservaring, prysloos. Ideaal om die stad te vergeet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalfieswals se terugvoer

Baie dankie dit was net 'n plesier om julle hier te he. Die glimlag op jou dogtertjie se gesiggie is prysloos.

Kalfieswals
Martin S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik.

Ons het so lekker gekuier, rustig en net die lekkerste plaas atmosfeer. Ons is sommer gou weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalfieswals se terugvoer

Dit was lekker om julle te leer ken. Sien uit na julle volgende kuier.
Kalfieswals-groete

Kalfieswals
Esmeralda V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies!

Betsie en haar gesin was great gewees, hulle sal ons definitief weer sien. Regte plaasgevoel gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalfieswals se terugvoer

Baie dankie.
Ons het dit geniet om julle te ontmoet. Sien uit na julle volgende kuier.
Kalfieswals-groete

Kalfieswals
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laersdrifweg, Kalfieswals, 10 km vanaf Laersdrif, 1065, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2adc3b9bb545937ba6e8714fd0c6e231a75c0ae65baf72f2fb814b2acf9fb81ad3d9140d55030ca14b8c24c4f6fd0bb9b977?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Laersdrif Road Kalfieswals 1065 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.313139379343 29.820067905909
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem