8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Blaauw Krantz Farm, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kalkfontein Kliphuis is 29 km vanaf Carnarvon in die Noord-Kaap geleë en bied gerieflike verblyf aan 8 gaste.
Daar is 3 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n gasgeiser, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.
Hierdie huis word deur die skoonheid van die Karoo-landskap omring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Blaauw Krantz Farm, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Kalkfontein Kliphuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Blaauw Krantz Farm, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang